All Posts

STANFORD WYNROETE BEKENDGESTEL

STANFORD WYNROETE BEKENDGESTEL

Die Stanford Wynroete is onlangs bekendgestel en het daarmee die titel van Suid-Afrika se 21ste wynroete verwerf.

Evert Snyman se stem het stil geword

Evert Snyman se stem het stil geword

Evert Snyman is Vrydag 25 September oorlede.

Overstrand heeds recycling industry’s call

Overstrand heeds recycling industry’s call

With National Recycling Week celebrated from 14 to 19 September, and a call from the recycling industry to South Africans of all ages and backgrounds to take part in various clean-up and recycling activities in this time, it was only apt that the Ove...

Munisipale Rekeninge Verwarrend

Munisipale Rekeninge Verwarrend

Skielike verhoogde munisipalerekeninge, in sommige gevalle het rekeninge selfs verdubbel, het die afgelope tyd tot groot verwarring en omgekrapte inwoners gelei. Die 6% verhoging ten opsigte van riool-, krag- en watergebruik, asook ander munisipal...

Raymond positief ná amputasies

Raymond positief ná amputasies

Raymond Rabe (71), bekende sakeman in Gansbaai en mede-eienaar van R & R Alimunium saam met sy eggenote, Roza Rabe, het op Dinsdag, 28 Augustus vanjaar by die werk onverwags inmekaargesak.

9 Fishermen deceased, 3 remain missing

9 Fishermen deceased, 3 remain missing

At 18h06, Sunday, 27th September, NSRI were alerted by the Transnet National Ports Authority (TNPA) following a Mayday distress call from a 42 meter Cape Town fishing trawler reporting to be taking on water in heavy sea swells 20 nautical miles So...

Melodrama 2015 - Om na uit te sien

Melodrama 2015 - Om na uit te sien

 “Daar sal weer eens vele nuwighede met etlike nuwe spelers wees om vanjaar na uit te sien,” vertel ‘n opgewonde JP Coetzer, voorsitter van Gansbaai Melodrama Kinder Trust.

Wyk 2 Plant Bome

Wyk 2 Plant Bome

Die Munisipaliteit Overstrand het gedurende die afgelope jaar die prysgeld wat hulle gewen het in die “Greenest Municipal Competition,” waar Overstrand vir twee (2) agtereenvolgende jare as wenner in Suid-Afrika aangewys is, aangewend om ...

DAFF calls for investigation into Fishermen deaths

DAFF calls for investigation into Fishermen d...

The  DAFF calls for a thorough investigation into fishermen deaths.

Eluxolweni Biblioteek Geopen

Eluxolweni Biblioteek Geopen

‘n Splinternuwe Sateliet-biblioteek is verlede Maandag in Eluxolweni deur die Wes-Kaapse Minister van Kulturele Sake en Sport, min Anroux Marais, en die Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, Raadsdame Nicolette Botha-Guthrie, geopen. ...

Herberg-aan-See Basaar REUSE SUKSES

Herberg-aan-See Basaar REUSE SUKSES

Herberg-aan-See Basaar REUSE SUKSES..

Marog, veldkool en suringmelk

Marog, veldkool en suringmelk

Daar is egter één skepseltjie wie ek met ‘n kulinêre deernis onthou.