All Posts

Fanie op pad van herstel

Fanie op pad van herstel

Fanie Viljoen, Gansbaai se bekende (en gewilde!) apteker van Gansbaai Apteek van die Arrie Nel Apteekgroep, is veilig op ‘n pad van herstel nadat hy op Saterdag, 13 Junie 2015 ‘n hartaanval gehad het.

Cum laude vir Jolandi

Cum laude vir Jolandi

Jolandi Oosthuizen (35) van Gansbaai kan met reg trots wees op haar B-Ed graad wat sy met lof (Cum Laude) aan die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) verwerf het...

Wat praat ons als?

Wat praat ons als?

Nuusbrokkies vanuit Gemeenskap..

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE

On Wednesday 23 June 2015 at about 11:20 a member of Stanford SAPS was visiting a Spaza shop in Melkhout Street, Stanford. After he completed the visit he left the shop.

Kleindogter is Jnr Wereldkampioen Danser

Kleindogter is Jnr Wereldkampioen Danser

Tydens die Wêrelddanskompetisie in Porec, Kroasië (Croatia) in Oos-Europa is Dawie en Bettie Naudé van De Kelders se kleindogter, Simonè Duvenhage (14), as wenner in die junior kategorie vir haar dansuitbeelding van “Ma...

Promosie: Gesinstroeteldier-ekspo vir Mega Park

Promosie: Gesinstroeteldier-ekspo vir Mega Pa...

Troeteldier liefhebbers, -telers en -eienaars kan nader staan Overberg toe vir Mega Park se eerste troeteldier-ekspo. Boonop word moderne tegnologie toegepas om van die land se mooiste troeteldiere by nuwe eienaars uit te kry, met ‘n binnenshui...

Abraham se Sparmotor

Abraham se Sparmotor

 ‘n Trotse en dankbare Abraham Newman van White Shark Safaries het op Dinsdag, 23 Junie 2015 sy splinternuwe, bloedrooi “Sparmotor” in ontvangs geneem.

Hanswors in die huis!

Hanswors in die huis!

Met die dat ‘n mens nou nie meer summier in jou ryding kan klim en ‘n rigtinglose toer onderneem nie, nie vry en veilig in die pragtige natuur neffens jou stoep met ‘n kamera kan gaan stap nie, daar meer rapporterings van inbrake in...

Dis harde werk om 'n vriend te wees!

Dis harde werk om 'n vriend te wees!

 “Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.”   (Spr 27:17)

IKAMVA SUBSTANCE ABUSE PROGRAM

IKAMVA SUBSTANCE ABUSE PROGRAM

At the beginning of 2014, a Substance Abuse Program was initiated at Blompark Ikamva by the department of Social Development of Cape Town.

Gansbaai Jeug se Jeugdagbesoeke

Gansbaai Jeug se Jeugdagbesoeke

Gansbaai Jeug, wat vroeër vanjaar behoorlik op die been gekom het met Gansbaai se voormalige Mej Fees van die Ganse, Elzaan van Lill as voorsitter, het onlangs op Jeugdag welwillendheidsbesoeke by Tehuise vir Bejaardes afgelê. ...

Vader Tyd op pad van herstel

Vader Tyd op pad van herstel

Die NG Kerk se horlosie op Gansbaai is stadig maar seker op die pad van “herstel”. Soos almal weet was die bestaande raamwerk van die vier horlosie-gesigte in algehele verval en het die horlosie ook al gestaan.