All Posts

1ste Academia matrikulant wuif vanaf boot

1ste Academia matrikulant wuif vanaf boot

Een van Gansbaai Academia se eerste matrikulante in 2012, Michelle Hayes, het onlangs laat weet hoe dit met haar op die boot, Carnival Valor in Port Canaveral gaan, waar sy as die enigste gekwalifiseerde Ionithermist werk.

Franskraal Rolbalnuus (25 July 2015)

Franskraal Rolbalnuus (25 July 2015)

Franskraal Rolbalklub het verlede week 'n baie bedrywige program gehad.  Op Donderdag die 18de is daar gholf en rolbal gespeel. Vrydag was ons klub se jaarlikse prysuitdeling en die afgelope Saterdag het ons 'n geslote driespel kompeti...

DA Overstrand Youth Day in Masakhane

DA Overstrand Youth Day in Masakhane

On Tuesday the 16th June 2015, a crowd gathered at the Masakhane Sports grounds to witness the 1st DA Youth Overstrand Youth Day Soccer Tournament in Masakhane.

Dwarswater se Grotes

Dwarswater se Grotes

Twee Kapenaars, Tony Hoogendijk van Oostersee en Kingsley Green van Table View, wat gereeld naweke by Die Damme deurbring, is verlede naweek met breë borskaste terug Kaap toe.

Eksperimenteer gerus

Eksperimenteer gerus

Ai, om weer ‘n ordentlike kabeljoutjie te vang en dan nog ‘n klomp makriel ook is mos maar waaroor dit gaan. Dis nou nie juis ‘n staatsgeheim dat die kabeljou in die omgewing van die Moddergate ronddwaal nie.

Mooi Kabeljoue

Mooi Kabeljoue

Vlnr is drie Birkenhead Boothengelklublede, Johan Burmeister (wedstrydsekretaris), Lulof Doyer (lid) en Philip Fourie (voorsitter) met 6 van die pragtige kabeljoue wat hulle naby Kleinbaai “in die diep” vanaf Johan se boot, Nu-Nu gevang h...

'n Vader wat lief het en vergewe!

'n Vader wat lief het en vergewe!

 “En hy het sonder versuim na sy pa toe teruggegaan. Toe hy nog ver aankom, het sy pa hom al gesien en hom innig jammer gekry. Hy hardloop hom tegemoet, omhels hom en soen hom.” (Luk. 15:20)

Better Together Games

Better Together Games

On  Friday,  22 May 2015  Mayor  Botha-Guthrie  handed out the certificates awarded to Overstrand Municipality personnel who  participated and volunteered at the Better Together Games.

Prof Jansen besoek Academia

Prof Jansen besoek Academia

 “Dit is mos hoe 'n skool in Suid-Afrika moet lyk,” het prof Jonathan Jansen, Visie-kanselier en Rektor van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat tydens sy besoek aan Gansbaai Academia gesê.

Academia leerder  sterf tragies

Academia leerder sterf tragies

Een van Gansbaai Academia se Gr 10 leerders, Musa Ngaleka, is verlede naweek in Stanford vermoor.

Gansbaai was 1ste met Boomlusern

Gansbaai was 1ste met Boomlusern

“Die oorsprong van boomlusern in Suid-Afrika is ’n boom wat dekades gelede naby die NG Kerk op Gansbaai as versiering geplant is. ‘n Visserman het gereeld by die Kanariese Eilande aangegaan en saad daarvan teruggebring.”...