Profiel Corrie Franken
Die bekende gesig agter Overcell Vodacom van Francois van der Westhuizen se toonbank, Corrie Franken (30), se profiel is nie op “lewensjare of ouderdom” gebaseer nie, maar beslis op haar manier van dienslewering.
Die bekende gesig agter Overcell Vodacom van Francois van der Westhuizen se toonbank, Corrie Franken (30), se profiel is nie op “lewensjare of ouderdom” gebaseer nie, maar beslis op haar manier van dienslewering.
Gansbaai Toerisme rig hiermee ‘n vriendelike uitnodiging na ‘n PACA terugvoeringsvergadering wat op Maandag, 22 Junie 2015 om 18:00 in die Toerismesaal gehou sal word. Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme, sê dat die PACA...
Die lede van die Khoi Afstammelinge Eerste Nasie Komitee in Blompark, Gansbaai, het onder die leiding van Hoofvrou Eleanor Baartman onlangs na die inwoners en kinders in Blompark en Beverly Hills uitgereik.
“In die tyd wat Suster Kockie op Caledon gewoon en gewerk het, was ds Zietsman die predikant op Gansbaai. Hy nader Suster Kockie toe om as distriksverpleegster op Gansbaai te kom werk.
“Hoekom het Ma ons nooit vertel hoe stout Pa was nie?” Die gesegde dat ‘n pa sy seun se eerste held en sy dogter se eerste liefde is, is ‘n spyker op die kop geslaan. In die klein wêreld van &lsqu...
“Dit het al tradisie geword om op 18 Julie ontslape president Mandela se verjaardag te herdenk deur 67 minute van ons tyd vir ons gemeenskap te gee,” sê DA-raadslid, Riana de Coning.
1. Gesteelde eiendom gevind 2. Huisbrake neem toe
Dit was weer dié tyd van die jaar vir Gansbaai Lionsklub - hulle nuwe Lion President is op Saterdag, 13 Junie 2015 ingehuldig.
Cape Town – Monday, 08 June 2015: How can we forge an economically viable, environmentally sound and socially responsible vision for the use of ocean’s natural resources without compromising those of future generations? This question w...
Die afgelope tyd was daar weer etlike koperpypdiefstalle, veral in Franskraal se omgewing en inwoners moet maar op hul hoede wees.
So het die duiwe wedvlugseisoen alweer vinnig aangebreek. Saterdag was die eerste Ope duiwe om halftien in Laingsburg losgelaat en die JO (jongduifies) is om tienuur gelos.