Lions se bederfie aan Bejaardes
Gansbaai Lionsklub het gesorg vir ‘n smaaklike en gesellige Moedersdagete op 10 Mei vanjaar aan die inwoners van Herberg-aan-See, asook Silwerjare Dienssentrum.
Gansbaai Lionsklub het gesorg vir ‘n smaaklike en gesellige Moedersdagete op 10 Mei vanjaar aan die inwoners van Herberg-aan-See, asook Silwerjare Dienssentrum.
Whale Coast Conservation (WCC) het onlangs hulle volhoubare ekspo’s by skole in Gansbaai en Stanford geloods.
Die Kankervereniging van SA (KANSA) het hul Mansgesondheid-veldtog van stapel gestuur om ‘n groter bewustheid van prostaat- en testikulêrekanker onder mans te skep, by wyse van opvoedkundige veldtogte wat selfondersoek en vroeë op...
Amalia Abrieu is ’n siniese aanklaer met ’n sterk sin vir geregtigheid. Sy spesialiseer in die vervolging van kinderverkragters. Sy weet die stelsel werk nie soos dit moet nie, maar sy probeer haar bes, al is dit moeilik. Haar beste, e...
Ian en Anne-Marie de Witt van Langstraat, Perlemoenbaai, leen die huis oorkant hulle se afdak vir hulle Toyota Raider bakkie.
On Tuesday, 19 May the Western Cape Minister of Human Settlements, Bonginkosi Madikizela and Executive Mayor of the Overstrand Municipality, Nicolette Botha-Guthrie handed over the title deeds to an elated group of 183 beneficiaries at a ceremony hel...
Hierdie knap Gr 7 leerder van Laerskool Gansbaai, Niel Engelbrecht (13), is onlangs met dubbele prestasies verras. Eers is ‘n skrywe deur Laerskool Gansbaai uitgereik dat hy op 13 Mei vanjaar benoem is om as ‘n Leerlingraadslid op die sko...
Sommer groot makriele word gevang en daar is baie geelstert, maar hierdie visse is gewoonlik vol nonsens en nie almal weet hoe om hulle aan te keer nie.
Birkenhead Boothengelklub se hengelaars is heel tevrede met hul boothengelkompetisie van Saterdag, 6 Junie 2015...
“Ek het reeds sedert 7-jarige ouderdom saam met my pa gevlieg en dit was nog altyd my droom om ‘n gekwalifiseerde vlieënier te word,” vertel Tanya Kleynhans van Pearly Beach, wat op die punt staan om haar in Namibië ...