Slangaanval in bed
“Ek het op my bed gesit en pas ‘n SMS gestuur toe ek die geritsel hoor, maar het aanvaar die slang sal weer weggaan soos in die ander kamer, maar die volgende oomblik het ek die eerste byt op my linkerheup gevoel en direk daarna die tw...


