All Posts

Mej SA se Welwillendheidsbesoeke

Mej SA se Welwillendheidsbesoeke

Die twee skoonhede, Mej Suid-Afrika, Liesl Laurie en Mej Suid-Afrika Aarde, Ilze Saunders, het saam met die akteur, Oros Molopufo en Zolani Mbeki van die Zolani Mbeki Trust, op Vrydag, 15 Mei 2015 welwillendheidsbesoeke by 5 instansies afgelê....

Goue Hande se 20 Jaar

Goue Hande se 20 Jaar

Gansbaai se bekende Goue Hande, die fondamente van Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes (HaS), het op Maandag, 18 Mei 2015 hul 20ste bestaansjaar gevier.

Gholfnuus (28 May 2015)

Gholfnuus (28 May 2015)

Baie geluk aan die volgende lede met hulle verjaarsdae hierdie komende week..

Om 'n boot te besit

Om 'n boot te besit

Geelstert (met skipjacks tussenin) geelbek, silwervis, makriel, snoek, hotties, roman, kabeljou  --  moet ek aangaan? Dis nou wat van die manne die laaste ruk gevang het. Maar daar is baie wat druipstert teruggekeer het en glad niks kon wys...

SMA Fire Season Game Changer

SMA Fire Season Game Changer

With the onset of cooler weather a very challenging and tough fire season is slowly drawing to a close. 

Academia

Academia

Die afgelope naweek het Academia vir die derde jaar in ‘n ry die sportdag by Eben Dönges in Kraaifontein bygewoon. Academia is besig om naam te maak in die distrik en die gemeenskap kan met reg trots wees op sy leerders.

Franskraal Rolbal Nuus (28 May 2015)

Franskraal Rolbal Nuus (28 May 2015)

Op Dinsdag 12 Mei, het Franskraal rolbalklub sy jaarlikse OK Foods geslote geborgde dag aangebied.  In uitstekende rolbalweer het agt spanne dit uitgespook om as wenners van hierdie toernooi gekroon te word...

Gansbaai Primer se Visvangspan

Gansbaai Primer se Visvangspan

Gansbaai Primer maak geskiedenis met hul eerste Pilchies Visvangspan wat deelgeneem het aan die Boland Kushengel Assosiasie se ontwikkelingsprogram te Struisbaai.

Laerskool Okkie Smuts vs Curro

Laerskool Okkie Smuts vs Curro

Die o/11 netbalmeisies van Laerskool Okkie Smuts en Curro het op Donderdag, 21 Mei 2015 te Laerskool Okkie Smuts meegeding.

Fountainhill Bekostigbare Behuising

Fountainhill Bekostigbare Behuising

 “Vandag het ons die eer om die 155 eenhede van die Fountainhill ontwikkeling met groot afwagting bekend te stel,” het Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, raadsdame Nicolette Botha-Guthrie tydens die amptelike opening van Fountain...

CLEAN AUDIT FOR SECOND YEAR RUNNING

CLEAN AUDIT FOR SECOND YEAR RUNNING

On tabling  the 2013/2014 Annual Report at the Council meeting held on 23 January 2015, Executive Mayor Nicolette Botha-Guthrie  was pleased to announce that Overstrand's finances have yet again been handed a "clean bill of heal...

Waardering vir Nuwe Teerpad

Waardering vir Nuwe Teerpad

Tydens 'n gesamentlike vergadering van Wyke 1 en 2 van die Munisipaliteit Overstrand is daar op 13 Mei 2015 groot waardering uitgespreek teenoor die ontwikkelaars wat verantwoordelik was om Afdelingspad 1214 (aan die agterkant van die Franskra...