Gholfnuus (4 June 2014)
Baie geluk aan die volgende persone..
The Inauguration of the Hermanus Biodiversity Walk at Walker Bay aptly took place on International Biodiversity Day on Friday, 22 May 2015.
Donderdag 7 Mei het Academia sy sesde Cultivaria gehou..
Heeljaar deur word gehoop dat die geelbek sal begin byt. En hoeveel keer is die weer gebruik om te besluit, vandag is die dag?
Saturday 9 May dawned bright and sunny in Durban as we headed off to the Durban Exhibition Centre for Indaba 2015. The team representing Cape Whale coast this year was Joanne Kunz (acting marketing manager), Glenda Kitley (representing the four bu...
Uilenkraalsrivierbrug – Baardskeerdersbos – Elim..
Ek hoef regtig net één wie-is-wie-partytjie in ‘n jaar by te woon om die res van die jaar te gril oor die wonder van kosmetiese rekonstruksie... in sommige gevalle selfs dekonstruksie. Sit en blaai ek laat-aand deur DSTV ...
Wyle Harold (Harry vir sommiges) Slow is op Woensdag, 20 Mei 2015 in die ouderdom van 68 jaar en enkele maande ná ‘n lang tydperk van ernstige leukemie (bloedkanker) oorlede.
Aangehaal uit die boek Baardskeerders Bosch : Pieke en Kronieke (1653 – 2004, Bl 174) van Eben Benade.
Gansbaai Fotografieklub het Maandag maar net weer eens bewys dat hulle weet hoe om foto’s te neem...
“Ek weet wat dit is om te min te hê en wat dit is om oorvloed te hê. Maar ek laat nie toe dat sulke dinge my onderkry of met my weghardloop nie. Ek is altyd tevrede, wat my ook al tref...
Besoekers aan Hermanus FynArts sal van 5 tot 16 Junie uit ‘n wye verskeidenheid van die beste in Suid-Afrikaanse kuns kan kies.