All Posts

Bietoubossers en Medical Response

Bietoubossers en Medical Response

Die Bietoubossers se onlangse byeenkoms het met hartaanvalle, beroertes, verstikking en dies meer gepaardgegaan..

Goues word weer beloon

Goues word weer beloon

Gansbaai se drie Goue Verantwoordelike Toerisme Wenners (“Gansbaai ís Goud”, Gansbaai Courant, Donderdag, 23 April 2015), is weer beloon..

7de Laan in De Kelders

7de Laan in De Kelders

Coenie van Dyk sit hier by sy uitbeelding van 7de Laan in sy tuin in De Kelders wat ‘n tyd gelede deur die Pasella-span van SABC2 besoek is.

Vandalistiese inbraak

Vandalistiese inbraak

Die moontlikheid van vandalisme en inbrake is sekerlik deel van elke landsburger of organisasie se daaglikse lewe en dit kan enige tyd en enige plek enige persoon se pad kruis - hoe hartseer ookal - almal is daaraan onderworpe.

Rachels Angels Markdag

Rachels Angels Markdag

Op Saterdag 16 Mei het dit behoorlik gegons op Gansbaai se sportgronde met die tweejaarlikse Rachel’s Angels Markdag..

Aand van die Glinstersterre

Aand van die Glinstersterre

Academia was voorwaar getrakteer met ‘n rits “celebs” wat die skool kom besoek het.

Birkenheaders se Cowboys en Cowgirls

Birkenheaders se Cowboys en Cowgirls

Die Birkenhead Boothengelklub se onlangse en gewilde maandeindfunksie het spoggerig met ‘n klompie Cowboys en Cowgirls afgeloop..

Alison Towner Great White Shark Passion

Alison Towner Great White Shark Passion

Listening to Alison Towner tell her story from her humble landlocked beginnings in Ramsbottom Lancashire, you can only imagine that she had to have been inspired to follow her dream to work with the great white shark.

Die Heilige Gees werk in en deur almal!

Die Heilige Gees werk in en deur almal!

“Daar is 'n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; Aan elkeen afsonderlik word 'n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.” (1 Kor. 12:4,7)

Kleinmond Leerders ingelig oor Biodiversiteit

Kleinmond Leerders ingelig oor Biodiversiteit

Leerders by skole in die Hangklip-Kleinmond-gebied kon op Dinsdag 5 Mei 2015 ‘n skou oor biodiversiteit in die Proteadorpse Gemeenskapsaal bywoon.

Tannie, wanneer kry ons tee?

Tannie, wanneer kry ons tee?

Teen wil en dank moet ek die grys perd in die bek kyk, en aanvaar dat ons eerste kleinkind groot genoeg is vir ‘n teepartytjie op haar verjaardag.

Onder 19A Rugbyspan Academia se trots

Onder 19A Rugbyspan Academia se trots

Sedert die rugbyseisoen begin het, het die onder 19A rugbyspan behoorlik tande gewys. Na agt agtereenvolgende wedstryde is die span onoorwonne..