All Posts

Pearly Beach Noodhulp se geskenk

Pearly Beach Noodhulp se geskenk

Koos de Kock, afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheids-beampte, het onlangs surplus voorraad, wat sy eiendom was, aan Pearly Beach Noodhulp geskenk..

Klere is belangrik

Klere is belangrik

Daar is nog baie makriel by Joubert se Dam met die hotties wat so tussenin ronddwaal. En dit is mos nie te versmaai nie, dan’s daar nog roman ook! Die klompie snoek wat uitgekom het was glad nie so klein nie en geelstert is in die diep gevang....

Wel en wee van n Pienkvoete afrigter

Wel en wee van n Pienkvoete afrigter

Dis makliker om 'n kind te leer lees as rugby speel. Só het 'n onderwyser-vriend gemaan toe hy hoor ek wil as afrigter by laerskole-rugby betrokke raak..

Diewenes oopgekrap

Diewenes oopgekrap

'n Verdagte aankoper van gesteelde ware en 3 inbrekers, wat na bewering aan hom gelewer het, is verlede week vasgetrek. Peet Bouwer (47) van Kleinbaai is gearresteer nadat 'n gesteelde TV in sy huis gevind is. Verder ondervraging het die p...

Stanford se Asrapers en Skrootdelwers

Stanford se Asrapers en Skrootdelwers

Stanford se stortingsterrein van sowat 80 jaar gelede is langs die R43 net oorkant die pad van Hopland.

National Archives Week… Our living past

National Archives Week… Our living past

The Western Cape Archives and Records Service will celebrate National Archives Week in the Western Cape from 11 to 15 May 2015. The following activities offer opportunities for everyone to either visit the archives in Cape Town or to participate i...

Gansbaai se Visvlekkers

Gansbaai se Visvlekkers

Wat is 'n vissersdorp sonder sy visvlekkers. Dit is 'n vaardigheid wat al skaarser raak maar gelukkig het Gansbaai 'n klompie baie bekwame ervare voorvlekkers.

Rachels Angels se groot Markdag

Rachels Angels se groot Markdag

Die vorige drie jaar was daar gereeld oor die Rachel’s Angels projek by Academia geskryf. Die Rachel’s Angels is ‘n program wat ontwikkel is om leerders wat uitstaan in akademie te mentor deur die Universiteit van Stellenbosch en Me...

Kobie en Marie verlaat Gansbaai

Kobie en Marie verlaat Gansbaai

Kobie en Marie van Wyk het 17 jaar gelede hul intrek in Franskraal geneem. Hul liefde vir die see was die rede waarom hulle die Kalaharie vir Franskraal verruil het.

Du Toitskloof Tops

Du Toitskloof Tops

Tydens Gansbaai Wynproegilde se April-byeenkoms het Suzette Lamprecht van Du Toitskloof Wynkelder gewys dat hulle “elke-dag-se-wyne” beslis “tops” is. “Die kelder is in 1962 met net 6 lede begin en die eerste druiwe vir ...

First Years first exams  A whole new ballgame

First Years first exams A whole new ballgame...

The first exams are rapidly approaching for students who entered higher education this year, and preparing for these require a complete new mindset compared to school exams, an education expert says. “The difference lies in how your lear...