Nuwe Hoop Bediening en Opleiding
Pastoor Tom Theunissen en Cherry is veilig tuis na 'n lang uitgerekte reisplan waartydens vaardigheidsopleiding en evangelisasie aangebied is aan verskeie kultuurgroepe, Spanjaarde, Meksikane, Amerikaners (Eerste nasie – Indiane), Kanadese, ens...


