Sea Rescue at Hermanus
At 10h57, Saturday, 25th April, NSRI Hermanus responded to Onrus where eye-witnesses reported observing an unmanned Sea Kayak lying floating about half a nautical mile off-shore but with no person in sight.
At 10h57, Saturday, 25th April, NSRI Hermanus responded to Onrus where eye-witnesses reported observing an unmanned Sea Kayak lying floating about half a nautical mile off-shore but with no person in sight.
Met drie Goue Toekennings, asook ‘n Algehele Goue Toekenning (Gansbaai Courant, Donderdag, 23 April 2015) kon Gansbaai Toerisme nie anders as om ‘n gesellige feesaand vir lede en enkele gaste te reël nie.
Vanaf 01-07-2015 sal 29 MHZ radios nie meer deel vorm van kategorie B, C, D bote se veiligheidstoerusting nie. Die&...
Anna Jarvis het in die dorpie Grafton in WestVirginia gewoon. Haar ma was ‘n onderwyseres. Op 12-jarige ouderdom het sy na ‘n klasgebed van haar ma geluister ..
The Auditor-General of South Africa, Mr Kimi Ma-kwetu, and the leadership of the Western Cape Business Unit conducted an Annual Stakeholder function which included the PFMA & MFMA Clean Audit Awards for 2013-2014, most improved awards as well ...
Graag wil ons as Gansbaai Outreach personeel almal hartlik bedank vir u getroue ondersteuning en bydraes gelewer aan ons projek, vanaf ons ons intrek geneem het in Kerkstraat 49, Gansbaai.
Die kassiere by die Addisionele Hof van die Overstrand Munisipaliteit is oop vanaf 4 Mei 2015 vir betalings van alle verkeers- en munisipale hofboetes.
Callie Lotz van Perlemoenbaai vertel van ‘n nagmerrie-ondervinding wat sy kleinkinders in Centurion, Pretoria oorgekom het.
“En mag GOD, die bron van alle standvastigheid en bemoediging, gee dat julle eensgesind onder mekaar sal wees soos Christus Jesus dit wil hê. Dan kan julle almal eensgesind uit een mond lof toebring aan GOD, die Vader van ons HERE J...
‘n Gedenkdiens ter nagedagtenis van SAPD- en Wetstoepasserslede wat hul lewens in die lyn van dienslewering verloor het, het op Woensdag, 22 April 2015 in die AGS-gebou plaasgevind.
Die afgelope naweek het o.m.G.e.e Puren Bediening op Pearly Beach met groot dankbaarheid hulle eerste verjaardag gevier.