All Posts

Ayala walks to Platbos

Ayala walks to Platbos

Help Ayala neutralise her Carbon footprint by gifting a tree to Platbos at the reforesting festival, May 2015. Ayala Katz, Peace Ambassador and Environmental Activist from Cape Town will be leaving from Krige Station, which is near her family farm in...

Bietoubossers plant vir n vale

Bietoubossers plant vir n vale

 “Op 10 Maart was dit die ene bedrywigheid by Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes - Die Bietoubosklub se Omgeeprojek vir 2015 het werklikheid geword,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelder...

Wanneer om anker te gooi

Wanneer om anker te gooi

Die water is die eendag mooi en die volgende is die see weer ontoeganklik vir ‘n boot, nogtans is daar die naweek makriel, hotties, kolsterte en selfs ‘n mooi geelbek  gevang. Met die warmer seetemperatuur en seewinde aan die kom, wi...

Young Killers opgewonde

Young Killers opgewonde

Een van Masakhane se sokkerspanne, die Young Killers, is baie opgewonde oor hul splinternuwe uitrustings. Linda Ndevu (DA Raadslid) het die oorhandiging op Saterdag, 2 Mei 2015 waargeneem.

Birkenheaders se Blinklywe

Birkenheaders se Blinklywe

Birkenhead Boothengelklub se hengelaars kon gelukkig op Saterdag, 2 Mei 2015 weer see-toe en dit het sommer goed gegaan. Dit was die klub se 6de kompetisiedag, waarvan net 4 as kompetisiedae benut kon word as gevolg van weersomstandighede.

Groen Vlag vir Okkie Smuts

Groen Vlag vir Okkie Smuts

“Die Eco-Schools Groen Vlag, ‘n Internasionaal erkende simbool van uitnemendheid, is aan Laerskool Okkie Smuts toegeken as deel van die Eco-Schools-program,” sê Felicity Beukes, Fasiliteerder by Laerskool Okkie Smuts. “...

Drie broers op moordklag

Drie broers op moordklag

Drie broers van Masakhane staan tereg op 'n klag van moord nadat hul na bewering 'n man, wat hul perlemoen wou steel, doodgeslaan het.

Riana Enslin se dogter sterf tragies

Riana Enslin se dogter sterf tragies

 ‘n Tragiese motorongeluk naby Kleinberg, Mosselbaai, het verlede Maandagaand die lewe van Riana Enslin van Gansbaai Superspar se enigste kind, Terri-Anne Enslin (28), geëis.

Vredesdagoptog deur Kleinmond

Vredesdagoptog deur Kleinmond

Freedom Day offered the Hangklip and Kleinmond DA branches the ideal opportunity to march for some principles relating to constitutional rights, such as freedom of speech, freedom of association and freedom of choice.

Minister Honouring Western Cape Fire Fighters

Minister Honouring Western Cape Fire Fighters

On 15 April 2015, Mr Pravin Gordhan, Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs held an event in the Good Hope Centre in Cape Town where he thanked the firefighters of the Western Cape for their work and devotion during the fire seaso...

Enorme patat

Enorme patat

Leonard Batt van Franskraal kan beslis praat van ‘n enorme patat uit sy tuin - 3.6kg - en dan lyk die patat se vorm nog soos ‘n renosterbeeldjie met kop en stertjie en al.