All Posts

KIA se Pienk vir o13s

KIA se Pienk vir o13s

Pauline Smith, Verkope Bestuurder van KIA Motors in Hermanus het Gansbaai Primêr se skoolhoof, Tommy Volkwyn, sowat 2 jaar gelede gekontak...

Oom Jan se kos

Oom Jan se kos

Is dit net in Suid-Afrika dat gasvryheid aan kos gemeet word, of is eetgoed ‘n gemeenskaplike element van byeenkoms reg oor die wêreld?

Hoe kan mens vir alles Dankie se

Hoe kan mens vir alles Dankie se

“Wees altyd dankbaar.”  (Kol. 3:15)  ’n Mede-gelowige, en ’n vriend van my, vertel vanoggend tydens ons manne Bybelstudie hoe moeilik dit vir hom was om GOD te bly loof toe sy dogter die afgelope naweek deur &rsquo...

Fynbos Akademie deur Burgemeester besoek

Fynbos Akademie deur Burgemeester besoek

Die personeel en veral die leerders van Fynbos Akademie is nie bietjie trots op die besoek aan hulle deur raadsdame Nicolette Botha-Guthrie, Overstrandse Uitvoerende Burgemeester nie. Raadsdame Botha-Guthrie het die skool op Woensdag, 22 April saam m...

Gansbaai VLV Nuus (30 April 2015)

Gansbaai VLV Nuus (30 April 2015)

Die konferensie is agter die rug en nou beplan ons vorentoe vir die res van die jaar...

Familie wat omgee

Familie wat omgee

Tannie Rens Fourie van Herberg-aan-See het op Saterdag, 25 April 2015 96 geword en kan voorwaar dankbaar wees teenoor ‘n familie wat werklik omgee. Sy is met bed-en-al na die sitkamer gebring, waar die tafels onder ‘n enorme hoeveelhei...

DA Projek Winterwarmte

DA Projek Winterwarmte

 “Gansbaai se hart klop warm vir die DA se ‘Winterwarmte’-projek,” vertel rdl Riana de Coning. “Die vlytige vingers en warm harte van die dames van Gansbaai het alle verwagtinge oortref.”

Local DA News

Local DA News

The DA Activists are ready to do door to door visits. The first group of 17 people in Gansbaai received training on the 24th April to start off the DA’s campaign to ensure that all potential voters register to vote in the 2016 Municipal elec...

Rooigety

Rooigety

Die afgelope paar dae lê daar voor  Joubert se Dam en omgewing iets wat soos rooigety lyk en dit voorspel niks goeds nie. Ten spyte hiervan is daar steeds ‘n klompie makriel en ook ‘n paar skaflike snoekies gevang...

Overberg Kushengelklub nuus

Overberg Kushengelklub nuus

 “Die oes was maar skraal, maar een hengelaar is gelukkig met ‘n prag-kabeljou van 5.86kg beloon,” vertel Elba Tredoux van die Overberg Kushengelklub.

Veerpyltjies weer op dreef

Veerpyltjies weer op dreef

 “Ek het ‘n daadwerklike poging aangewend om Gansbaai se Veerpyltjieklub weer op dreef te kry,” vertel Boetie (Gilbert) Hart...