All Posts

Gansbaai is GOUD

Gansbaai is GOUD

Daar kan geen twyfel bestaan dat Gansbaai “Goud” is vir sover as wat dit Toerisme betref nie. As een van 22 finaliste in die African Responsible Tourism Awards 2015..

Speelman kry 5 jaar

Speelman kry 5 jaar

Steven Speelman (Bom), wat verantwoordelik was vir die mes dood van 'n werknemer van Gansbaai Courant, Jo-Ann (Heidi) Arendse (27), het verlede week 'n pleitooreenkoms met die staat gesluit.

Koos de Kock vereer

Koos de Kock vereer

Die National Sea Rescue Institute (NSRI) het onlangs ‘n spesiale en geraamde sertifikaat aan Gansbaai se afgetrede SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte, Koos de Kock, oorhandig..

Mayor receives prestigious award at DA Western Cape Congress 2015

Mayor receives prestigious award at DA Wester...

On Saturday, 18 April 2015 Mayor Nicolette Botha Guthrie became the proud recipient of the coveted “Star Performer of the Year:  Councillor” award which was presented to her by outgoing DA Provincial Leader, Dr Ivan Meyer.  ...

Elke familie het dit

Elke familie het dit

In die harwar van die daaglikse stryd om den brode, vergeet ‘n mens sonder enige kwade bedoelings  dat jy jou bloed met iemand deel.  Sommige mense verkies om te vergeet dat hulle iets soos familie het. Hoe ook al die meetsnoere val, ...

 Trollie diefstalle

Trollie diefstalle

Die toenemende (oor jare heen!) diefstal van trolies en inkopie-mandjies neem steeds drasties toe. “Duisende rande per jaar word jaarliks verloor as gevolg daarvan,” is die eienaars van Gansbaai Superspar (De Wet en Morkel van Niekerk)...

Is GOD nog goed as Hy nee se?

Is GOD nog goed as Hy nee se?

“Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee, 'n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan. Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word...

Prestasies by Munisipaliteit

Prestasies by Munisipaliteit

Enkele toekennings vir prestasies, asook langdiens-toekennings, is tydens die onlangse Wykskomiteevergadering aan Gansbaai munisipale beamptes oorhandig.

4de Gansbaai foto vir SABC Kalender

4de Gansbaai foto vir SABC Kalender

Die SABC se Pensioenfonds versoek pensioenarisse jaarliks om foto’s vir hulle kalender in te stuur. “Letterlik honderde of dalk veel meer foto’s word deur SABC-pensioenarisse ingestuur, waarvan slegs 12 vir die volgende jaar se kale...

Caring for your environment

Caring for your environment

Whale Coast Conservation (WCC) se slagspreuk op hul embleem is onlangs gewysig na “Caring for your environment”...

SAPD se Flink Stappers

SAPD se Flink Stappers

“Gansbaai SAPD het vanjaar vir die eerste keer die geleentheid gehad om die jaarlikse Vasbytstap vir SAPD-lede aan te bied,” vertel AO Wynand le Roux.