BBos Sondagskool se Beertjies
Die kategete van Baardskeerdersbos se Sondagskool het besluit om op 6 April beertjies aan kinders uit te deel.
Die kategete van Baardskeerdersbos se Sondagskool het besluit om op 6 April beertjies aan kinders uit te deel.
It’s that time of the year again when you can kick of your high heels, school shoes or boots and swap them for your comfy pair of tekkies (we all know you want to). The best part – it is all for a good cause.
Die eens onaantasbare dogmas wat aan ons as die absolute waarheid voorgehou was, word nou al hoe meer bevraagteken. Hierdie tendens is natuurlik wêreldwyd reeds geruime tyd aan die gang...
The SA Post Office has issued a set of stamps featuring six endangered South African animals. According to Mlu Mathonsi, acting Group CEO of the SA Post Office, a total of 50,000 stamp sheets will draw attention to the plight of the oribi, b...
Indien nie onbegryplik nie, bly dit tog raaiselagtig -- die makriel gee pad, miniatuur-snoekies byt skielik en Vrydag verander die storie onverwags...
‘n Bakleiery tussen twee mans het Sondagoggend om 2.40 tot die skietdood van ‘n onskuldige 19 jarige omstander gelei. Michael Koert en sy vriende het staan en kyk hoe 2 mans voor Roosstraat 22 baklei. Die een het egter na die hui...
Gansbaai is onlangs verras met ‘n besoek deur Bob Skinstad, Overstrand se Toerisme Ambassadeur en voormalige Springbok rugbyspeler, asook die top-komediant, Marc Lottering.
Op 2 April 2015 het Burgemeester Nicolette Botha-Guthrie die nuwe sel by die Karwyderskraal-stortingsterrein amptelik geopen. In haar toespraak het sy ondermeer melding gemaak van die suksesvolle onderhandelinge tussen al die betrokke partye en di...
Groot Perlemoenvonds: Op 13 April 2015, omstreeks 22:00 het lede van die MCM patrollie op die R43 naby Donkergat (Soetfontein), Pearly Beach gery. Hulle het op ‘n groot hoeveelheid perlemoen in sakke afgekom. Die perlemoen is deur hulle ...
“Ally Msweli is met ingang van 2 Maart vanjaar as ‘n ‘intern’ tot einde Junie 2015 deur die munisipaliteit aangestel, maar hopelik ook vir die volgende finansiële jaar,” sê Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai ...
“Kyk net daar, ‘n Afrika pikkewyn alleen op die rotse, skakel dadelik vir Wilfred Chivell,” het Anita Botha tydens ‘n wandeling op die nuwe hawemuur gesê. So gesê, so gedaan.