All Posts

Groot slak

Groot slak

Eddie en Ansie Barnard was onlangs stomgeslaan oor die enorme slak in hulle tuin...

Knap Silhoeetskut

Knap Silhoeetskut

Johan van der Mescht van Franskraal is reeds sowat 35 jaar by silhoeët- en bisley-skyfskiet betrokke. Sy betrokkenheid by hierdie sport het egter nie by skyfskiet as skut geëindig nie.

Wat maak ons met die dag van die HERE?

Wat maak ons met die dag van die HERE?

“Dit is die dag wat die HERE gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.” (Ps. 118:24)  “Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf en sien dat die klip van die graf af weggerol is.&...

Gansbaai Photography Club

Gansbaai Photography Club

One of the highlights of the club’s year ended on Monday night with the prize giving of our 2015 Photo Competition. The theme of the competition was “Action”.

Sweef hoog

Sweef hoog

Alles  verander. Drasties en vinnig. Of  is dit net die ouderdom?  As dit dan ouderdom is, is ek nederig en vreesloos dankbaar; dit is dan die één positiewe verandering...

Tuin van Herinnering

Tuin van Herinnering

“Die behoefte het ontstaan vir ‘n ‘tuin van herinnering’ waar bome vir afgestorwenes deur diegene wat agtergelaat is, geplant en versorg kan word,” vertel Claudine O’Conner.

In Memoriam Gerda Wessels

In Memoriam Gerda Wessels

Gertruida Sophia (Gerda) Wessels (gebore Theart) is op 9 April 2015 in die ouderdom van 77 jaar en 9 maande oorlede. Sy is op 21 Junie 1937 in Malmesbury gebore, waar sy ook grootgeword het en op skool was.

 In tere herinnering aan Gerda Wessels

In tere herinnering aan Gerda Wessels

Wat 'n voorreg was dit nie om vir Tannie Gerda in ons lewens te kon hê nie.

In herinnering Gerda Wessels

In herinnering Gerda Wessels

Ons innige meegevoel aan Oom Basie Wessels en familie met die heengaan van Tannie Gerda.

OM HAAR TE  ONTHOU

OM HAAR TE ONTHOU

Tannie Gerda is verlede Donderdag na ‘n ernstige brein-operasie oorlede en sal met liefde en deernis deur ons almal onthou word. 

Huldeblyk aan Gerda Wessels

Huldeblyk aan Gerda Wessels

As ek aan hierdie besonderse vrou dink, kom Spreuke 31 by my op: “As sy praat, is dit met wysheid; As sy leiding gee, is dit met liefde. Haar kinders is trots op haar en haar man bewonder haar.”

Koning Leeu op Gansbaai drumpel

Koning Leeu op Gansbaai drumpel

Koning Leeu, Neptune (4½), die yslike wit maanhaar leeumannetjie, is maar een van die sowat 9 groot katte wat by Panthera Africa, op Gansbaai se voorstoep, versorg word, asook 3 jakkalse en 3 rooikatte. Wat so besonders is, is dat elkeen &lsqu...