Toet vir Afrika Pikkewyn
Dit is vanjaar die 5de “Waggelstap”-stap (Waddling) ter ondersteuning van die Afrika pikkewyn, wat elke jaar in Gansbaai begin. Op Maandag, 13 April 2015 het die 16 dapperstappers om 09:00 by die African Penguin and Seabird Sanctuary in K...


