All Posts

Gedenkboek Navrae Draai in Amerika

Gedenkboek Navrae Draai in Amerika

Dit is nogal interessant om te sien hoe ontwikkel die gemeenskap hier voor jou op die skerm met die bydraes van gemeenskapsorganisasies oor hul bedrywighede. Dis ʼn gesonde en bedrywige gemeenskap wat sy probleme aanspreek deur saam hand...

Gesellige wynproe

Gesellige wynproe

Die gereelde maandelikse wynproe-aande van die Gansbaai Wynproegilde se gewildheid het gekom om te bly - dit is nou al oor etlike jare heen bewys.

25 jaar gelede se hartseer

25 jaar gelede se hartseer

Die hartseer van ‘n tragiese gebeure 25 jaar gelede lê steeds diep in familielede se harte. ‘n Koerantuitknipsel (onbekend) van 2 April 1990 het na 'n grootskaalse soektog verwys, kort na die verdwyning van drie bekwame en ge...

Flares suspected to be set off mailiciously

Flares suspected to be set off mailiciously

At 20:15, Saturday, 4th April, NSRI Hermanus duty crew were activated following reports of 3 red distress flares sighted at Kleinbaai, between Pearly Bay and Gansbaai.

Vroulike spioen en manlike dubbelagent

Vroulike spioen en manlike dubbelagent

TITEL : Goue dagbreek OUTEUR: Bets Smith KATEGORIE: Historiese liefdesroman

Huis E kuier in Gansbaai

Huis E kuier in Gansbaai

 “Onlangs was dit die dogters van Huis E in Robertson se beurt om Gansbaai te besoek,” vertel Lukas en Stienie Geldenhuys.

De Kelders Beplande ontwikkeling

De Kelders Beplande ontwikkeling

Die beplande langtermyn-ontwikkeling van De Kelders as ‘n Toeriste-vriendelike kusdorpie, het reeds hewige reaksie deur die inwoners ontlok (Gansbaai Courant, Donderdag, 12 Februarie 2015).

Het jy toe die nuwe lewe ontdek?

Het jy toe die nuwe lewe ontdek?

“Aan GOD, die Vader van ons HERE Jesus Christus, kom al die lof toe! In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.” (1Pet. 1:3)

Lens of kwas

Lens of kwas

Fotografie was ‘n suinige luukse in my kinderdae.  Die boks-kamera wat iewers diep in ‘n kas in ons huis weggesteek was, is net by baie spesiale geleenthede uitgehaal. As gevolg daarvan was daar seker maar een keer per jaar – i...

Nat suksesvolle PB basaar

Nat suksesvolle PB basaar

 “Pearly Beach NG Kerk se jaarlikse basaar verlede Saterdag was ‘n reuse sukses,” vertel Petrus du Preez, sameroeper. “Die opkoms en die ondersteuning van die publiek, ongeag die reënweer, was ongelooflik.

Blaffende BARC basaar

Blaffende BARC basaar

“Ek het ‘n gulde geleentheid gesien om fondse vir die dorp in te bring en terselfdertyd fondse in te samel vir BARC se broodnodige bouwerk voordat die koue winter ons tref,” vertel Adri Nel van For Pets Sake Doggy Parlour in Belvill...

Gaan soek hulle tussen die bamboes

Gaan soek hulle tussen die bamboes

Daar is heel paar silwervis gevang, en dit lyk asof onder hulle sommer heelwat oulywe was. Dan is daar ook (vanaf ‘n ander boot) ‘n hottie gevang wat, so sweer my informant, baie na aan ‘n volle twee kilo moet wees.