All Posts

Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Erelidmaatskap aan Ds Dries Auret

Daar is min tennisklubs in die land wat nog met trots kan sê dat hulle 'n aktiewe lid op die ouderdom van 80 het.

Gewoonte misdadiger vas

Gewoonte misdadiger vas

Rodney Adendorf (25) is op Donderdag, 19 Maart 2015 om 23:00 gearresteer en het Maandag in die Hermanushof verskyn.  Hy was sedert Januarie uit op borgtog vir 6 inbraaksake waarmee hy in Blompark verbind word. ‘n Lasbrief is daarna vir ...

Fynbos Trail voted Best Adventure Destination 2015 at Getaway Show

Fynbos Trail voted Best Adventure Destination...

We had a great weekend at the 2015 Getaway Show at Lourensford. After many months of preparation we launched our new cycling slack packing trail, Cycle Down South at the Show.

Smousarea opgradering

Smousarea opgradering

Die informele handelsterrein in die omgewing van die vierrigting stop by die industriële gebied van Gansbaai het 'n geweldige gedaanteverwisseling ondergaan.

BARC spog met Nuwe Bakkie

BARC spog met Nuwe Bakkie

“Baie dankie aan Jan van Tonder van J & A Paneelkloppers in Gansbaai wat ons bestaande bakkie so pragtig oorgedoen het.

Sakekamer Algemene Jaarvergadering

Sakekamer Algemene Jaarvergadering

Gansbaai Sakekamer se Algemene Jaarvergadering, gepaardgaande met ‘n geselligheid en ‘n ete deur McClarke’s Hide-Away van Marina Clarke in die Birkenhead Boothengelklub se saal, het goed verloop - met die grootste gedeelte van die o...

Vis sluk 43 perlemoentjies

Vis sluk 43 perlemoentjies

“Ek het ‘n mooi Hotnotvis naby Joubert se dam gevang, maar met die oopsny van hom was daar 43 klein perlemoentjies in hom,” vertel Frans de Wet van Franskraal.

Soek die HERE se teenwoordigheid 3

Soek die HERE se teenwoordigheid 3

“Soos die Vader My lief het, het Ek julle ook lief. Julle moet in my liefde bly. As julle my opdragte uitvoer, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die opdragte van my Vader uitvoer en in sy liefde bly.”  (Joh 15:9,10)

Vandalisme teenoor hoë koste verfraaiing

Vandalisme teenoor hoë koste verfraaiing

Dirk Crafford, Overstrand Munisipaliteit se afgetrede Operasionele Bestuurder en sy eggenote, Nadia, stap gereeld tussen De Kelders en Stanfordsbaai vir ontspanning.

Predikante

Predikante

Predikante, so het ek in die skool geleer, kan twee dinge wees.  Die mees algemene predikant was die een wat in daardie tyd met ‘n wit strikdas en borsie onder ‘n swart toga, elke Sondag op die kansel gestaan het...

OVERBERG POWER INTERRUPTION

OVERBERG POWER INTERRUPTION

On Sunday, 22rd March 2015, at approximately 03:00am, the Eskom electricity supply to the towns of Hermanus, Stanford, Gansbaai and Hawston was interrupted. 

Debuut Digbundel op 80

Debuut Digbundel op 80

Ds Dries Auret, wat op 30 Maart sy tagtigste geboortedag herdenk, se debuut digbundel het pas verskyn. Die titel van die bundel is Van Namakwaland tot Overstrand en bestaan uit 88 gedigte.