All Posts

Gansbaai Community and National Corporates supporting Conservation of Marine Birds

Gansbaai Community and National Corporates su...

The opening of the African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS), hosted over two events, was certainly memorable...

HaS vaar strate in

HaS vaar strate in

11 Maart het die Goue Hande Huis Herberg se inwoners op ‘n uitstappie om die blok geneem. 

Weer fnuik hengel  Nie pret nie

Weer fnuik hengel Nie pret nie

Soos al ‘n paar keer gebeur het, fnuik weersomstandighede die Birkenhead Boothengelklub op kompetiesiedae, maar beslis nie die “agterna” funksie nie. Daarvoor is hierdie klub te op en wakker - jammer vir die hengelaars wat nie ko...

Gansbaai Mini atletiek

Gansbaai Mini atletiek

Verlede jaar se instelling van ‘n Kleuter Atletiekdag is vanjaar op 21 Maart 2015 herhaal: Gansbaai Mini-atletiek. Om vasberade kleuters op hul “eie” atletiekdag dop te hou, is ‘n belewenis.

Finalis in Miss Cape Town

Finalis in Miss Cape Town

Aimelize Geerdts (15), ‘n Gr 9 leerder van Gansbaai Academia, is onlangs as Junior Teen Miss Cape Town (13-15 jaar) aangewys.

Vlytige vingers aan die brei

Vlytige vingers aan die brei

Die DA Gemeenskapsprojek, Winterwarmte, is steeds goed bedrywig. “Gansbaai se dames is vlytig aan die brei om te verseker dat kleuterhartjies warm gaan klop die winter,” sê rdl Riana de Coning.

VLV  GANSBAAI

VLV GANSBAAI

Die 82ste VLVK Sirkel Overberg konferensie is op 18 Maart 2015 te Caledon gehou...

Marine Dynamics gewaar n Bottelneus Dolfyn

Marine Dynamics gewaar n Bottelneus Dolfyn

‘n Bottelneus Dolfyn met ‘n erge besering voor sy dorsale vin is op 10 Maart 2015 deur Marine Dynamics gewaar.

Leersame opvoerings

Leersame opvoerings

Gansbaai Primêr se leerders is onlangs tydens twee geleenthede met leersame opvoerings bederf. Eers was dit die Dept van Rampbestuur wat veiligheidswenke rakende brande en vloede by wyse van ‘n toneelstuk aan Gr R-7 leerders oorgedra het....

Nogsteeds makriel

Nogsteeds makriel

Die makriel wat die afgelope naweek nog klopdisselboom geloop het was die teiken van ‘n heel paar bote. By Joubert se Dam het die aasvis skole gemaak en kort-kort was daar ‘n geraas soos hulle moes padgee vir, waarskynlik die makriel....

29  MHZ  Bootradios

29 MHZ Bootradios

SAMSA Mariene Kennisgewing nr 4 van 2015 bepaal dat vanaf 1 Julie 2015 genoemde radios nie meer deel van ‘n boot se veiligheidstoerusting gaan wees nie.

Nuwe SAMSA Ondersoek en Veiligheidsbeampte

Nuwe SAMSA Ondersoek en Veiligheidsbeampte

“Die nuutaangestelde SAMSA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte vir Gansbaai is Norman Kemm,” sê Koos de Kock, SADSAA Ondersoek-/Veiligheidsbeampte.