Gholfnuus (26 March 2015)
Gholfnuus..
Die aanvallige blondekop sakevrou was nog die een oomblik op die boonste vloer in haar slaapkamer, en toe hulle weer kyk het sy spoorloos verdwyn. So sê twee bronne wat voor verlede Saterdagnag deel was van ‘n operasie om perlemoensmok...
Op Vrydagaand, 18 Maart 2015 het die Westelike Provinsie Hengel Vereniging sy lede beloon vir hul prestasies gedurende die 2014 hengeljaar.
Die afgelope maande lyk my werkstafel asof ʼn orkaan dit getref het, maar stadig maar seker word die een hoop kleiner en die hoofstukke op die rekenaar word meer.
Taurus Chemicals Cape Kelp (Pty) Ltd het op 13 Maart 2015 geskiedenis gemaak met die oorhandiging van 26% van die maatskappy se belange aan hulle swart werknemers.
Gansbaai SAPD het onlangs enkele nuwe lede in diens geneem.
“Dit was ‘n wonderlike dag gewees wat vir my in Somerset-Wes gereël is, selfs met besoekers vanaf Pretoria en Amerika, asook al my vriendinne van Somerset-Wes,” vertel Anna Viviers, of te wel Tannie Mick van Franskraal wat op 1...
Mens sou kon dink dat die ouderdom van 100 jaar “nie jou speelmaat” is nie, maar die 100-jarige Georgina Harwood van Rondebosch in die Kaap sien vir veel meer kans as menige jonger dames.
Eenmaal ‘n balletdanser, altyd ‘n balletdanser - selfs op ‘n hoë ouderdom en dalk net in die gedagtes.
Die arme kransduiwe kom maak elke jaar nes onder die klein oorhang van die woonstel se dak op die plat dak van die patio.
“The 2nd Football Foundation “Female Empowerment Programme” is a 7-week course designed for fourteen girls, aged 12-14 years, from the Gansbaai Primary School.
Op Donderdag, 5 Maart 2015 het rdl Riana de Coning namens die plaaslike DA-tak ‘n baie suksesvolle “100 Klub Funksie” as fondsinsamelingsprojek gereël. “Die doel van die aand was om fondse ter ondersteuning van die 2016 v...