All Posts

KhoiNet stalletjie trek aandag

KhoiNet stalletjie trek aandag

 “Die Japanse Konsulaat het ons genooi om ‘n stalletjie tydens hulle ‘National Japan Day 2015’ se vieringe in Stellenbosch te kom oprig,” vertel Servaas de Kock van KoiNet in Gansbaai.

Soek die HERE se teenwoordigheid ! (2)

Soek die HERE se teenwoordigheid ! (2)

 “Sing liedere, sing tot sy eer, vertel van al sy magtige dade.  Roem sy heilige Naam, laat dié wat die teenwoordigheid van die HERE soek, bly wees. Soek hulp en beskerming by die HERE, soek gedurig sy teenwoordigheid.” (...

Besoek aan Okkie Smuts Koshuis

Besoek aan Okkie Smuts Koshuis

Laerskool Okkie Smuts in Stanford se koshuis is onlangs deur ‘n groep afgevaardigdes van die NG-gemeente se Vrouediens besoek.

Staatmaker vrywilligers van Football Foundation

Staatmaker vrywilligers van Football Foundati...

We would like to thank these volunteers for their service to our school and athletes and wish them well for the future...

Membership and Investors in the Environment

Membership and Investors in the Environment

Dear Members and Friends of Whale Coast Conservation...

Skietklub nuus (19 March 2015)

Skietklub nuus (19 March 2015)

Gansbaai se op-en-wakker Pistoolskietklub is steeds op Saterdagoggende bedrywig, ook met so ‘n ou vleisiebraai tussendeur - wie kan dan nou op ‘n nugter maag die teikens tref?

Pannekoek familiedag

Pannekoek familiedag

Dit was weer tyd vir die weeklikse Woekermark-Vrydag in die Pretoriussaal. Die pannekoek-afdeling, so ook die Woekermark, het normaal begin funksioneer, maar toe word dit ‘n Swart-familiedag.

Spencerstraat 13

Spencerstraat 13

Die boek, Spencerstraat 13, is op ‘n ware lewensverhaal van die skrywer, Frank Wolmarans van Franskraal se vader gebaseer...

Oud Polisiebeamptes kuier saam

Oud Polisiebeamptes kuier saam

Die Bond van Oud-Polisiebeamptes Overstrand wat in 2010 gestig is en waarby etlike Gansbaaiers ingesluit is, het onlangs weer ‘n vergadering en ‘n gesellige funksie in die NGK se Kleinsaaltjie gehad...

LitNum Toekennings

LitNum Toekennings

Laerskool Gansbaai was weer eens die trotse ontvanger van nie net een, maar 3 toekennings by die Overberg Onderwysdistrik se LitNum Toekenningseremonie gehou in Caledon op Donderdag, 5 Maart 2015.

Koue water en vis is nie pelle nie

Koue water en vis is nie pelle nie

Watter vis daar is? Die “gewone” is maar altyd daar, en nou word bedoel die vis wat normaalweg so tussen die goeie tye gevang word. Weens die weer is die water op die oomblik hier om en by die 11, 12 grade  --  en dit is beslis ...