Ikamva se 10de Verjaardag
Die reeds bekende Ikamva vir Jeugontwikkeling, ‘n Rekenaarsentrum en Naskoolse aktiwiteite het vanjaar hul 10de verjaardag met ‘n prestige funksie in die Blompark Gemeenskapsaal gevier.
Die reeds bekende Ikamva vir Jeugontwikkeling, ‘n Rekenaarsentrum en Naskoolse aktiwiteite het vanjaar hul 10de verjaardag met ‘n prestige funksie in die Blompark Gemeenskapsaal gevier.
Gansbaai Sakekamer bestaan sedert 1999 - dus alreeds 16 jaar. Die afgelope 10 jaar was dit my voorreg om die Voorsitter te wees...
Die hare het weer op Saterdag, 28 Februarie 2015 vir Kansa “gewaai” en dié wat nie “gewaai” het nie, is gekleur.
Die immergewilde Skemerstap ten bate van Herberg-aan-See (HaS) is vanjaar op Woensdag, 4 Maart 2015 aangebied.
Many happy returns to Norman Fisher, a previous President of the club, on his birthday on the 14th of March. Enjoy your Roodeberg old chap..
Die Wes-Kaapse Skole Atletiekbyeenkoms is die afgelope naweek op Saterdag, 7 Maart aangebied. Twee van ons atlete, Niveena Jantjies en Fiona Fourie het deelgeneem en het die volgende pragtige prestasies behaal:
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle onoorwonne rekord in die Overberg 20/20 Sondag liga behou deur Napier Krieketklub met 7 paaltjies op hul tuisveld te klop.
‘n Paar jaar terug is daar by die verantwoordelike liggaam (“slip”-komitee) voorgestel dat die ingang by Kleinbaaihawe so verander word dat dit veiliger is om daar die hawe binne te vaar...
Saterdag, 7 Maart, is die laaste wedstryd van die gemengde liga gespeel. Ons Gansbaaispan het hier op ons tuisbane teen Bonnievale gespeel.
Gansbaai Primêr se top-atlete by die WP Atletiekbyeenkoms te Coetzenberg..
Sandrie Wessels van Perlemoenbaai het maar sowat 3 jaar gelede met varswaterhengel kennis gemaak, maar het lankal reeds bewys sy kan haar “vrou kan staan” agter die visstokke vir Suid-Kaap.