Birkenhead Troepeskip se 163ste
Die 163ste herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip is vanjaar weer deur Gansbaai Toerisme gereël en ‘n goed-georganiseerde program is op 25 en 26 Februarie 2015 suksesvol aangebied.
Die 163ste herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip is vanjaar weer deur Gansbaai Toerisme gereël en ‘n goed-georganiseerde program is op 25 en 26 Februarie 2015 suksesvol aangebied.
Wyle Dr Johan (“Rob”) Willem de Villiers is op Donderdag, 19 Februarie 2015 in die ouderdom van 69 jaar oorlede. Johan is in Gansbaai gebore en het hier grootgeword en skoolgegaan en het later jare ook as onderwyser hier opgetree.
When we are left in the dark, as has often been the case of late, the night sky looks particularly spectacular. At this time of the year, in late summer, the constellation of Orion is right above us in the evening.
On Friday, 13 March, the Civic Auditorium's stage will yet again belong to pianist Spencer Myer from the USA...
Vele hawe-wandelaars en besoekers aan Gansbaai se nuwe hawemuur moes al gewonder het oor die 33vt Dean Catamaran seiljag, Stella Maris, wat al vir sowat 10 jaar roerloos daar vasgemeer is - behalwe wanneer die storms woed.
“Carine Badenhorst se humoristiese praatjie het ons na ons eie Valentynsdae en die “kys-stories” laat terugdink,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders...
“Ons is dankbaar teenoor Stanford SAPD wat geweldige goeie werk by ons skool en in ons gemeenskap doen en wil hulle graag opreg bedank,” sê Annelize Zeelie, Administratiewe beampte van Fynbos Akademie.
“Terwyl die skoolkinders aan die begin van 2015 nog vakansie gehou het, het die kinders van Gansbaai Elim Huis in Kerkstraat reeds met hul daaglikse program begin,” vertel Marie Reid van Marie's Boutique, Art & Beauty Shop....
Die afgelope naweek was weer 'n groot naweek vir Overberg Bootklub.
Op Saterdag 28 Februarie het Franskraal Rolbalklub ons jaarlikse Thorburn Security Solutions ope driespel-kompetisie aangebied...
Lekker om weer ‘n slaggie te kan rapporteer oor die baie mooi geelbekke wat ‘n slag goed geloop het, en om dan nog deel daaraan te hê, maak dit soveel meer aangenaam.