All Posts

Strong start for Manitou Group SA Rally team in 2015

Strong start for Manitou Group SA Rally team ...

The opening round of the South African National Rally Championship was on the weekend of 27-28 February 2015 in the KwaZulu-Natal, Scottburgh area and the Manitou Group SA Rally team managed to score a win in class S1600.

Kleinbaai Brand

Kleinbaai Brand

“Ek het so teen 6-uur wakker geword en ‘n geritsel op die dak gehoor, wat ek aan die seevoëls toegeskryf het, maar by nadere ondersoek het ek met ‘n skok besef my huis is aan die brand,” vertel Marie Smith van Kusstraa...

Sea Rescue Gansbaai

Sea Rescue Gansbaai

At 22h51, Monday, 23rd February, NSRI Hermanus duty crew were activated by the Transnet National Ports Authority (TNPA) reporting the fishing trawler SILVER CHALLENGER requesting urgent medical assistance 12 nautical miles off-shore of Gansbaai. ...

GB Sakekamer AJV

GB Sakekamer AJV

Gansbaai Sakekamer se Algemene Jaarvergadering (AJV) is vir Dinsdag, 10 Maart 2015 om 19:00 geskeduleer.

Gansbaai Family Church (GFC) News (26 Feb 2015)

Gansbaai Family Church (GFC) News (26 Feb 201...

On the 15th of February 2015 22 of our members came together for a picnic at the  Strandkloof Park...

Haaiboottragedie-span mag appelleer

Haaiboottragedie-span mag appelleer

Die eienaars van die haaikykboot, Shark Team van White Shark Projects, het op Maandag, 23 Februarie 2015 verlof tot appél ontvang in die hofuitspraak teen hulle.

Skemerstap op hande

Skemerstap op hande

Die prettige Skemerstap wat jaarliks deur Gansbaai se Goue Gande ten bate van Herberg-aan-See aangebied word, is op hande...

Liro dop om

Liro dop om

“Jy moet nie te veel aanlas nie, ek is ‘n ervare skipper en kan nie glo dit het met my gebeur nie - ek wil nie eers my gesig in die dorp wys nie!” vertel De Wet Giliomee terwyl hy oor sy omgeslane boot praat.

Overstrand Houtdraaiers Gilde

Overstrand Houtdraaiers Gilde

Die Overberg Houtdraaiers Ass het ‘n naam verandering ondergaan en sal in die toekoms bekend staan  as die Overstrand Houtdraaiers Gilde...

Jeug Inisiatief

Jeug Inisiatief

 “Tannie Glenda Kitley, Gansbaai Toerisme se Bestuurder, het vir my gevra of ek nie jongmense kan kry sodat ons ‘n Gansbaai Jeugklub op die been kan kry nie,” vertel Elzaan van Lill.

Die bruid moes pienk gedra het

Die bruid moes pienk gedra het

Dekades gelede staan ek saam met my ma en ander familie by die hekkie van ‘n kerk en kyk na die bruid en bruidegom wat so pas buite die deur verskyn het.

Kop-en-Skouers

Kop-en-Skouers

Dit was die interesante tema van Gansbaai Fotografieklub se onlangs tema-foto’s wat tydens hulle byeenkoms vertoon is - en dit was nie net mense se kop en skouers wat afgeneem is nie - daarvoor is die klub se fotograwe heeltemal té oorsp...