Platinum Award for Flower Valley ELC
The Flower Valley Early Learning Centre has been awarded the Platinum Award for its involvement in the Eco-Schools Programme.
The Flower Valley Early Learning Centre has been awarded the Platinum Award for its involvement in the Eco-Schools Programme.
“Ek hou ‘n papiertjie vas…in ou Gansbaai taal het die stukkie papier ‘n naam gehad - dit is jou voldaantjie en in die Tweetalige Afrikaans-Engels Woordeboek word dit as content, satisfied, paid, receipt vertaal,” ...
Ek staan nou eendag en kyk na die gewerskaf in die Gansbaai hawe. Half vergete tussen al die onooglikhede staan ’n kalksteen geboutjie van vanmelewe.
“Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie.&nb...
By hierdie byeenkoms het Joy Hans ‘n 1ste plek in die 80m losgehardloop en Fiona Fourie het ‘n 1ste plek in Hekkies en ‘n 2de plek in die 100m verower.
Die leerders op die meegaande foto is opgeneem in die Suid-Boland Atletiekspan...
Baie geluk aan ons twee Boland-atlete, Fiona Fourie (75m Hekkies 0/13) en Niveena Jantjies (Spiesgooi 0/12)...
Gansbaai Primêr se atletiekpresteerders, met voor vlnr Shanique Baardman, Vasti Pietersen, Shane Gouws en Shamonique Malgas...
Op Saterdag, 21 Februarie, het die span van Gansbaai na Montagu gereis vir ons 4de wedstryd van die seisoen.
Nou die dag geluister na ‘n skipper wat vertel het hoe die dag op sy boot verloop het. Dit was toe die makriel geloop het en so enkele van die snoekies tussenin gevang is.
“Die maandelikse hengelkompetisie is altyd ‘n hoogtepunt op ons kalender en, indien die weervoorspelling soos vir verlede Saterdag, nie so gunstig blyk te wees nie, is heelwat hengelaars byvoorbaat skepties oor hul verwagte vangste,...