Laerskool Gansbaai Kleuresport
Op Donderdag, 29 Januarie en Vrydag, 30 Januarie het Laerskool Gansbaai hul jaarlikse Kleuresport aangebied.
Op Donderdag, 29 Januarie en Vrydag, 30 Januarie het Laerskool Gansbaai hul jaarlikse Kleuresport aangebied.
Die feit dat ons in ‘n ruimte met glad te veel spasie leef, kom deesdae al hoe meer dikwels voor in gesprekke tussen my en die ouman...
“Ons is bevoorreg en voel nou soos leiers op die gebied van die tegnologie,” het Tommy Volkwyn tydens die oorhandiging van Interaktiewe Witborde (Interactive White Boards - Smart) gesê.
Gansbaai Krieketklub het hul Sondagliga 20/20 seisoen weg teen Kleinmond KK op 'n wennoot begin. Kleinmond Krieketklub het eerste gekolf en kon nie die goeie boulwerk van Gansbaai se boulers baas raak nie.
Die internasionaal-bekende Martin Mans gaan op 18 Februarie 2015 een van sy uitstekende orreluitvoerings in Stanford se NG Kerk om 19:00 aanbied...
2015 se gemengde liga het Saterdag, 31 Jan, in alle erns begin. Gansbaai se span het teen Napier op hulle tuisbane gaan speel.
“Die jaar 2015 is alreeds ‘n raps meer as ‘n maand oud en die Strand-Veld Voetslaanklub se maandelikse program vir die jaar is reeds versprei,” sê Roelof Diener, die klub se sameroeper.
Sommer vir die manne wat sukkel om gewoond te word daaraan dat hulle nie deel is van die kabeljou /geelbek-stories nie.
Overberg Kushengelklub laat hulle nie deur rowwe seetoestande afskrik soos in die geval van boothengelaars nie...
Gansbaai Courant het die rondte van Vader Cloete gedoen en weer eens tot die gevolgtrekking gekom: Die omgewing mag maar trots wees op die verskeidenheid van skole in die omgewing.
“Die lewe is nie maklik nie, maar doen die regte ding, en die uiteinde sal die aanvang oortref.” Met hierdie woorde het Suid-Afrika se ouditeur-generaal, Kimi Makwetu...