Nuwe Personeel sluit aan by Academia
Nie net het die skool sy sesde groep graad agts verwelkom nie, maar ook drie nuwe personeellede het by die skool se personeel bygekom.
Nie net het die skool sy sesde groep graad agts verwelkom nie, maar ook drie nuwe personeellede het by die skool se personeel bygekom.
Gansbaai Toerisme Komitee het sommer groot planne vir 2015 in die vooruitsig gestel...
The kids of Masakhane in Gansbaai, have been hard at work, cleaning up their streets and recycling all the recyclables they’ve collected. And what a fun year it has been at the Recycle Swop Shop!
“Dit is sekerlik die eerste keer in die klub se geskiedenis dat daar 17 nuwe aansoeke aan die begin van die jaar op die kennisgewingbord geplaas is,” het Philip Fourie, voorsitter van die Birkenhead Boothengelklub onlangs gesê....
Die radio omroeper sê die temperatuur op Kakamas is 49° Celsius. Genade tog! Hoe oorleef ‘n mens daar? ...
‘n Baie Voorspoedige en Geseënde Nuwe Jaar word aan een en almal toegewens. Ons wil ook graag die Matrieks van 2015 ‘n baie geseënde jaar toewens. Ons glo dat 2015 se klas ons net so trots gaan maak soos die van 2014.
As jy die volgende verse in Habakuk lees dan klink dit asof GOD dit vandag, in 2015 skryf: “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, HERE, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?” (Hab. 1:2).
Hierdie beskrywing pas beslis by Stanley Ferreira van Gansbaai Superspar: “Gelukkige Roomys-man”. Stanley vertel weer die verhaal van hoe dit alles begin het.
In Die Burger van Dinsdag, 13 Januarie 2015 skryf Jean-Pierre de Kock dat ‘n perlemoenskulp nie net ‘n “ou” asbakkie is nie...
Gansbaai Family Church would like to wish one and all a very Blessed 2015. To all newcomers, welcome, may you also experience the love towards one another and May God Bless you in abundance...
Die nuwe (tydelike) Bestuurder van Gansbaai Karavaanpark, Norman Stevens, het gedurende die afgelope vakansieseisoen behoorlik lewe in die karavaanpark ingepomp en die park na ‘n nuwe blaadjie laat omslaan.
2015 is die begin van die sesde jaar van Academia.