All Posts

Baited Remote Underwater Video Systems

Baited Remote Underwater Video Systems

Marine Dynamics and the Dyer Island Conservation Trust hosted another very successful and informative Marine Evening at the Great White House in Kleinbaai on Tuesday, 27th January 2015...

Riana se soetigheid aan leerders

Riana se soetigheid aan leerders

Die DA se raadslid vir Wyk 2 (De Kelders, Gansbaai en Blompark), rdl Riana de Coning, het die nuwe jaar afgeskop met ‘n welwillendheidsbesoek aan Gr 1 leerders van die onderskeie laerskole.

Lions se dankie vir Halfmarathon

Lions se dankie vir Halfmarathon

Met verwysing na die Gansbaai Lionsklub se jaarlikse Dangerpoint Halfmarathon op Oujaarsdag, waaroor reeds berig is, wil die organiseerders graag hul opregte dank en waardering teenoor alle borge, helpers en ondersteuners (alfabeties) uitspreek....

Respek vir die ankerman

Respek vir die ankerman

In plaas van die weeklikse hengelrubriek word daar nou onder Seedinge geskryf. Nie dat dit so ‘n vreeslike verandering beteken nie, maar nou is daar ‘n nog groter opsie om oor  te skryf - die see en alles wat daarmee gepaard gaan. Da...

Rolbalnuus (29 Jan 2015)

Rolbalnuus (29 Jan 2015)

Die afgelope Saterdag, 24 Januarie, het Franskraal rolbalklub weer 'n baie suksesvolle geborgde ope driespel kompetisie aangebied. Ons borg vir die dag was Boland Makelaars. 

Polisievroue in ernstige ongeluk

Polisievroue in ernstige ongeluk

Dit is ‘n bestiering dat ons die ongeluk oorleef het en ons kan dankbaar wees om nog te lewe,” sê konst Ronel Pieterse van Gansbaai SAPD. Ronel en haar kollega en vriendin, konst Renata Sauls, asook laasgenoemde se twee seuns, Fe...

Bote staan saam in nood

Bote staan saam in nood

Tydens die onlangse “moeilike” weersomstandighede, het vissersbote weer getoon dat hulle saamstaan in noodgevalle...

Inbreker steel rondom kinders

Inbreker steel rondom kinders

Oud-inwoners van Gansbaai, Jaco en Suné Boshof, het die afgelope naweek groot skade gely.

Fotografieklub skop af

Fotografieklub skop af

Gansbaai Fotografieklub het 2015 op ontspanne wyse aangepak. Tydens die eerste byeenkoms op Maandag, 19 Januarie 2015...

Lang pad van herstel

Lang pad van herstel

Met verwysing na vele navrae rakende Kobus du Toit van Vleispaleis se toestand, kan hiermee bevestig word dat dit onder omstandighede goed met hom gaan, maar dat ‘n lang pad van herstel op hom wag.

Chevvie verloor spoor

Chevvie verloor spoor

"Dit  is die oudste motor wat ek al ingesleep het," het Kenny van Rensburg van L+S Motors in verwondering gesê.