All Posts

Nuwe Personeel sluit aan by Academia

Nuwe Personeel sluit aan by Academia

Nie net het die skool sy sesde groep graad agts verwelkom nie, maar ook drie nuwe personeellede het by die skool se personeel bygekom.

Toerisme se groot planne

Toerisme se groot planne

Gansbaai Toerisme Komitee het sommer groot planne vir 2015 in die vooruitsig gestel...

Recycle Swop Shop

Recycle Swop Shop

The kids of Masakhane in Gansbaai, have been hard at work, cleaning up their streets and recycling all the recyclables they’ve collected. And what a fun year it has been at the Recycle Swop Shop!

Birkenheaders opgewonde oor 2015

Birkenheaders opgewonde oor 2015

“Dit is sekerlik die eerste keer in die klub se geskiedenis dat daar 17 nuwe aansoeke aan die begin van die jaar op die kennisgewingbord geplaas is,” het Philip Fourie, voorsitter van die Birkenhead Boothengelklub onlangs gesê....

Klein bietjie bewaring

Klein bietjie bewaring

Die radio omroeper sê die temperatuur op Kakamas is 49° Celsius.  Genade tog! Hoe oorleef ‘n mens daar? ...

Gansbaai VLV Nuus

Gansbaai VLV Nuus

‘n Baie Voorspoedige en Geseënde Nuwe Jaar word aan een en almal toegewens. Ons wil ook graag die Matrieks van 2015 ‘n baie geseënde jaar toewens. Ons glo dat 2015 se klas ons net so trots gaan maak soos die van 2014.

Nogtans sal ek jubel en juig in die HERE, my GOD!

Nogtans sal ek jubel en juig in die HERE, my ...

As jy die volgende verse in Habakuk lees dan klink dit asof GOD dit vandag,  in 2015 skryf:  “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, HERE, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?” (Hab. 1:2).

Gelukkige Roomys-man

Gelukkige Roomys-man

Hierdie beskrywing pas beslis by Stanley Ferreira van Gansbaai Superspar: “Gelukkige Roomys-man”. Stanley vertel weer die verhaal van hoe dit alles begin het.

Perlemoendop: Nie net ou asbakkie

In Die Burger van Dinsdag, 13 Januarie 2015 skryf Jean-Pierre de Kock dat ‘n perlemoenskulp nie net ‘n “ou” asbakkie is nie...

Gansbaai Family Church (GFC) News

Gansbaai Family Church (GFC) News

Gansbaai Family Church would like to wish one and all a very Blessed 2015. To all newcomers, welcome, may you also experience the love towards one another and May God Bless you in abundance...

Gansbaai Karavaanpark se nuwe blaadjie

Gansbaai Karavaanpark se nuwe blaadjie

Die nuwe (tydelike) Bestuurder van Gansbaai Karavaanpark, Norman Stevens, het gedurende die afgelope vakansieseisoen behoorlik lewe in die karavaanpark ingepomp en die park na ‘n nuwe blaadjie laat omslaan.

Sesde groep graad agts vir Academia

Sesde groep graad agts vir Academia

2015 is die begin van die sesde jaar van Academia.