All Posts

Die geelbek is nog hier

Die geelbek is nog hier

Die weer, soos meeste van ons weet, is nie meer ‘n goeie aanduiding van hoe toestande op die see sal wees nie en dit veroorsaak dat om die boot in die see te kry ‘n gewaagde storie word aangesien jy onseker is van omstandighede.

Rolbal Besigheidsliga 2015

Rolbal Besigheidsliga 2015

Franskraal Rolbalklub beplan om weer met hul gewilde jaarlikse Besigheidsliga Toernooi in Februarie 2015 af te skop.

Sakekamer Gholfdag 'n Wenner

Sakekamer Gholfdag 'n Wenner

“Die Gansbaai Sakekamer het 20 Desember 2014 weer ‘n jaarlikse golfdag aangebied - en dit was weer eens ‘n wenner,” sê Jorine van der Merwe, Sakekamer Bestuurslid.

Gatslag vir Asgatlorrie

Gatslag vir Asgatlorrie

Die munisipaliteit se vuilgoedverwyderingsvragmotor het verlede Woensdagoggend in 'n riooltenk vasgeval.

Zuma staan by kernkrag

Zuma staan by kernkrag

Volgens mediaberigte het Pres Jacob Zuma op 17 Desember 2014 gesê dat die regering verbind bly om energiesekerheid vir die land te verseker deur middel van die kernkragbouprogram wat 'n integrale deel van die land se energiemengsel vorm....

Spikkels ernstig beseer

Spikkels ernstig beseer

Kobus (Spikkels) du Toit, eienaar van die bekende Vleispaleis, het vriende groot laat skrik met die ernstige motorfietsongeluk waarin hy op Donderdag, 8 Januarie 2015 om ±08:00 betrokke was en ernstig beseer is. Sy linkerbeen se skeengedeel...

Bo 80% prestasies

Bo 80% prestasies

Twee vriende, Monique Scheepers en Johann Truter, is trotse matrikulante van Hoërskool Hermanus...

Kovsies raap Academia topstudente op

Kovsies raap Academia topstudente op

Die Universiteit van die Vrystaat het vir ‘n tweede keer een van Gansbaai Academia se topstudente “opgeraap” - weer eens met ‘n volle studiebeurs.

Trotse Oupa en Ouma

Trotse Oupa en Ouma

Hennie en Ton Muller van Gansbaai is sommer baie trots op hul kleinseun, Jacques Beukes (18) van Potchefstrroom.

Babs sluit inbrekers in motorhuis toe

Babs sluit inbrekers in motorhuis toe

Dit gebeur nie aldag dat ‘n 75-jarige dame twee inbrekers in haar motorhuis toesluit om gearresteer te word nie.

Cool Kids onder nuwe eienaarskap

Cool Kids onder nuwe eienaarskap

 “Om ‘n kind in sy/haar totaliteit te ontwikkel sodat hy/sy in ‘n goed aangepaste en verantwoordelike volwassene kan ontwikkel,” lui Cool Kids Voorskoolse Kindontwikkeling-sentrum se missie.

De Kelders & Perlemoenbaai Belastingbetalers

De Kelders & Perlemoenbaai Belastingbetalers

Soos alle streke in die omgewing, het De Kelders en Perlemoenbaai Belastingbetalers- en Inwonersvereniging ook hul Algemene Jaarvergadering (AJV) gedurende Desember 2014 gehou.