Elke sekonde is 'n sekonde van GOD se genade!
“Barmhartig en genadig is die HERE, lankmoedig en vol liefde.” (Ps 103:8). “Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang.” (Joh 1:16) . “Maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, op grond van sy genade vry...