Redakteursboodskap
Die jaar 2014 is reeds vaarwel toegewuif en vorm deel van die geskiedenis, met 2015 wat met sy eie en nuwe uitdagings wag...
Die jaar 2014 is reeds vaarwel toegewuif en vorm deel van die geskiedenis, met 2015 wat met sy eie en nuwe uitdagings wag...
Gansbaai is lankal reeds bekend vir die jaarlikse Kersliggies wat die dorp versier.
Thys Fourie was beslis die draer van slegte nuus toe hy op Dinsdag, 29 Desember 2014 die nuus van ‘n dooie rooikat aan Gansbaai Courant oorgedra het.
In 1999 was daar sprake dat die plaas, Flower Valley net buite Gansbaai, in ‘n wingerdplaas omskep sou word. Carol Blumenthal het Fauna & Flora International (FFI) genader om die plaas te koop.
‘n Post mortem is ‘n nare affêre om aan te dink. Dis nou as jy nie ‘n patoloog of ‘n dokter is nie, want vir hulle is dit soos skaapslag vir ‘n boer is, met die uitsondering dat die boer die skaapkop op sy...
Die bekende en gewilde Birkenhead Boothengelklub se jaarlikse Oujaarsdans op Woensdag, 31 Desember 2014, was weer eens ‘n groot sukses en baie gesellig, met die klub se saal wat stampvol was.
“Prys die HERE ons GOD. Kom buig in aanbidding voor Hom: Hy is heilig!” (Ps. 99:5)b“Daarop antwoord Jesus die Satan: “Daar staan geskrywe: Die HERE jou GOD moet jy aanbid en Hom alleen dien.” (Luk. 4:8) “Die ...
Met verwysing na Die Burger van 30 Desember 2014 se opskrif: Munisipaliteit het Jeffreysbaai ‘in steek gelaat’, die volgende: In die berig verwys Alvené du Plessis onder andere na Jeffreysbaai se reservoir wat slegs 5% v...
Hierdie jaar het ons 'n hele nuwe samestelling. Eerstens het die VCSV Vakansiedienste (Stranddienste) verskuif na 'n nuwe perseel. Die bekende Standdiens tent sit nou by die Uilen-kraalsmond saaltjie...
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het ‘n 24-uurkrisislyn bekend gestel, waar die organisasie se meer as 117 000 lede en hulle gesinne misdade en ander noodgevalle telefonies kan aanmeld en dringende hulp kan vra.
Ons het die jaar 2014 uitgegaan met geelbek- en kabeljouvangste wat beslis nie te versmaai is nie. Teen hierdie tyd is ons al ‘n paar dae die nuwe jaar in en ongelukkig het vangste heelwat verswak.