Wynmakers Gholfdag
Dit was weer tyd vir die jaarlikse Wynmakers Gholfdag - die berugte Pirasien Classic Gholftoernooi...
Dit was weer tyd vir die jaarlikse Wynmakers Gholfdag - die berugte Pirasien Classic Gholftoernooi...
Lions Danger Point Halfmarathon
‘n Renoster het op Dinsdag, 23 Desember 2014 sy verskyning op Franskraalstrand gemaak, maar teen laataand het dit soos mis voor die son verdwyn.
Al gehoor van “Kersvader Scattered Links”? Dit mag eienaardig op die oor klink, maar dit was weer tyd vir Gansbaai se bekende motorfietsklub, die Scattered Links, Overberg Chapter, om Kersvader te speel....
Vandalisme is nou maar eenmaal nie iets wat uitgeroei kan word nie, wat die redes daarvoor ookal is en watter tipe van genot daaruit ookal mag voortspruit.
'n Inwoner van 'n dubbelverdieping huis in Maraisstraat, Franskraal, is daarvan oortuig dat die inbreker wat hy betrap het 'n blanke agt- of nege-jarige seun was.
Vir vakansiegangers wat nie weet nie, BARC staan vir Birkenhead Animal Rescue Centre en verrig ‘n enorme taak vir die beskerming van diere.
According to Principal Tommy Wilson, 2015 promise to be an exciting year for the Sharkies at Gansbaai Academia.
Olga Swanepoel van Perlemoenbaai het die voorreg geniet om haar “voltallige kroos” te kon ontvang...
Johan-Stefan van Wyk (8), is ‘n Gr 3 leerder aan die Laerskool Brackenfell en is ‘n gereelde vakansieganger in De Kelders.
Dit is seker normaal vir enige mens om rondom Oujaarsdag terug te kyk op wat hulle geskroei, geslyp en laat blom het in die jaar wat verby is...