All Posts

Vyeboom Boorinsek

Vyeboom Boorinsek

Vele is al oor hierdie gevaarlik knaap geskryf, maar inwoners en besoekers met vakansiehuise en vyebome, kan gerus kennis neem dat die vyeboom boorinsek weer toegeslaan het.

Hou jou oe gerig op Jesus in 2015

Hou jou oe gerig op Jesus in 2015

 “Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop,  die oog gevestig...

Terugtrek van sake

Terugtrek van sake

Die plaaslike polisie ondervind tans ‘n tendens dat sake geopen word, maar wanneer die polisie die gesteelde eiendom terugkry, word die saak teen die verdagtes teruggetrek.

Message from the Station Commander

Message from the Station Commander

The South African Police Service is committed to effective service delivery.

Dept trakteer Bejaardes

Dept trakteer Bejaardes

Die afgelope tyd het weer gewys dat bejaardes van etlike instansies vele redes tot groot vreugdes het.

2014 Terugblik

2014 Terugblik

Ons kyk terug na die gebeure van 2014...

Geelbek

Geelbek

Geluk aan almal wat hierdie nuwe jaar van 2015 binnegaan! Mag daar net geluk en voorspoed voorlê.

Voetslaannuus

Voetslaannuus

Die gewilde Strand-Veld Voetslaan-klub, met Roelof Diener as stigterslid en voorsitter, het geen bekendstelling nodig nie.

Gholfnuus

Gholfnuus

Baie geluk aan Tony van Altema (30 Des) en Marina van wyk (31Des) met julle verjaarsdae...

19kg Kabeljou vanaf Topless

19kg Kabeljou vanaf Topless

Gerrit Meyer van Van der Bijlpark se vakansiedroom is bewaarheid met sy yslike 19kg kabeljou wat hy naby Franskraal van ‘n boot af gevang het.

Trans Agulhas oornag hier

Trans Agulhas oornag hier

Die legendariese Trans Agulhas-uitdaag vaart vir rubberbote, wat reeds die afgelope 26 jaar langs die Kaapse kus plaasvind, mag dalk vanjaar vir die laaste keer aangebied word weens ‘n gebrek aan titel borge.

Rare Rob tweeling

Rare Rob tweeling

Dit is nie aldag wat ‘n pragtige natuurverskynsel soos hierdie vir die gewone mens beskore is om te aanskou nie - ‘n rob tweeling.