All Posts

Jan Nel groet Munisipaliteit

Jan Nel groet Munisipaliteit

Jan Nel (65) (regs), ‘n Ingenieurstegnikus van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie, het op 31 Oktober vanjaar besluit om die tuig finaal neer te lê.

Wat ons almal hierdie Kersfees nodig het

Wat ons almal hierdie Kersfees nodig het

 “Eer aan GOD in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!” (Luk 2:14)

Wat gedenk ons dan tog?

Wat gedenk ons dan tog?

In hierdie genre moet ‘n skrywer liefs nie te religieus of te polities wees nie,  maar hoe op dees aarde vermag ‘n mens dit op 16 Desember 2014? 

Poppekas gewild in Uilkraal

Poppekas gewild in Uilkraal

Uilenkraalsmond Vakansie-oord is soos met elke Feesseisoen weer propvol opwinding...

OMR Ambulans baat by Gansbaai Marine

OMR Ambulans baat by Gansbaai Marine

Gansbaai Marine se “beursie” is onlangs vir die soveelste keer oopgemaak. André Coetzee, Besturende Direkteur, het ‘n tjek ten bedrae van R15,000 aan Cassie Carstens van Overstrand Medical Response (OMR) in Gansbaai oorhandig...

Gewyde Vissermans Dankseggingsdiens

Gewyde Vissermans Dankseggingsdiens

“Ek is nie bekommerd wanneer daar ‘n reuk vanaf Gansbaai Marine dorp toe waai nie, maar ek sal baie bekommerd wees wanneer daardie reuk glad nie meer daar is nie...

Hermine 80 jaar jonk

Hermine 80 jaar jonk

Dit word gereeld van senior burgers gesê dat hulle 70- of 80 jaar “jonk” is.

Aandenkingskerse vir slagoffers

Aandenkingskerse vir slagoffers

“Die doel van die seremonie was om manne en vroue binne die geledere van die Suid-Afikaanse Polisiediens wat hulle lewens in die lyn van dienslewering verloor het, te herdenk,” het Lucille Mangiagalli van die Hermanus Cluster gesê....

Special message from Gansbaai Tourism

Special message from Gansbaai Tourism

A hearty welcome to all visitors!  Ons heet alle besoekers welkom! Ek is baie bly dat u besluit het om u vakansie in Gansbaai deur te bring. Daar is baie aktiwiteite waaraan u kan deelneem.

Fotografie Jaarafsluiting

Fotografie Jaarafsluiting

‘n Groot deel van die Gansbaai Fotografieklub se lede het vanjaar die afsluiting van ‘n uiters suksesvolle Fotografie-jaar in die Great White House gevier...

Gholfnuus (18 Dec 2014)

Gholfnuus (18 Dec 2014)

Heelwat verjaarsdae hierdie week.

Doen die regte ding!

Doen die regte ding!

Die storie wentel steeds om kabeljou, en die storie daar is dat indien jou handeling in lyn is met die ouens wat gereeld gaan om hierdie visse aan te keer, jy maar jou kerrievisgoeters en braairooster  kan gereed maak vir aksie.