All Posts

Gansbaai Jukskei Opedag

Gansbaai Jukskei Opedag

Die dag was 'n reuse sukses. Die wind het die middag bietjie gepla, maar jukskei het geseëvier.

Swakkerige 2015 begin

Swakkerige 2015 begin

 “Dit was maar ‘n powere beginslag vir 2015 se kompetisiereeks met die slegte weer (verskonings, verskonings!), maar dit sal hopelik vorentoe beter gaan,” sê Johan Burmeister, Wedstrydsekretaris van die Birkenhead Boothen...

OVERSTRAND TOPPRESTEERDER IN SA

OVERSTRAND TOPPRESTEERDER IN SA

Uit die onlangs vrygestelde bevindinge van Municipal IQ, 'n gespesialiseerde data- en inligtingsorganisasie wat op plaaslike regerings fokus...

Besoekersgetalle lyk belowend

Besoekersgetalle lyk belowend

Te oordeel aan enkele navrae wat deur Gansbaai Courant gerig is, wil dit voorkom asof besoekersgetalle vir die Feesseisoen belowend lyk...

Dries se RSG Drama

Dries se RSG Drama

“Ek is dankbaar dat ek vir die tweede jaar onder die eerste tien uit ‘n 100 plus inskrywings vir RSG se Drama-kompetisie geëindig het,” vertel Dries van Heerden van Franskraal.

Bags of Love

Bags of Love

“Bags of Love” beteken net een ding: Om uit dankbaarheid te gee wat jy het!

Ouermaatskappy van Laerskool Gansbaai

Ouermaatskappy van Laerskool Gansbaai

Dit is weer daardie tyd van die jaar wat die kersboom  uitgehaal word, kersfeesgeskenke beplan word, wie waar gaan eet en wat ons gaan eet? 

Agente by Fine & Country presteer

Agente by Fine & Country presteer

Fine & Country se eienaar, Kobie van Wyk het tydens ‘n onlangse ontbyt in Tolbos Bristo verskeie toekennings aan sy Agente gedoen.

Top Tuinbouers

Top Tuinbouers

Gansbaai Toerisme se op-en-wakker Toerisme Komitee het onlangs ‘n tuinbou-kompetisie vir Blompark aangebied.

LAERSKOOL GANSBAAI

LAERSKOOL GANSBAAI

Negatiewe publisiteit met betrekking tot die situasie in onderwys in die RSA en spesifiek die uitslae van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA’s) het die afgelope tyd hoogty gevier in die media.

Pistole vir Tjops verruil

Pistole vir Tjops verruil

Na ‘n jaar se skietery dat die vonke spat, was dit hoogtyd dat die pistole met skaaptjoppies vervang word vir ‘n gebraaiery dat die vonke spat.

Clearbar Solutions

Clearbar Solutions

Fully transparent, aesthetically pleasing, strong and durable, burglar and baboon proof, free quotations, professional workmanship, 10-year warranty.