Singende Jaareindfunksie
‘n Singende Jaareindfunksie beteken net een ding: Die NGK Kerkkoor het 2014 afgesluit. Vanjaar het hulle op ‘n kouevleis en slaai afsluiting besluit en daar is by netjies-versierde tafels aangesit en gesellig saamgekuier.
‘n Singende Jaareindfunksie beteken net een ding: Die NGK Kerkkoor het 2014 afgesluit. Vanjaar het hulle op ‘n kouevleis en slaai afsluiting besluit en daar is by netjies-versierde tafels aangesit en gesellig saamgekuier.
Gansbaai Wynproegilde se Jaareindfunksie op Vrydag, 4 Desember 2014 het met die “proe van eie wyn” gepaardgegaan.
Stanford Christelike Forum (CPF) en Buurtwag het ‘n optog teen Dwelm en Alkohol misbruik gehou.
Landbou, een van die grootste werkverskaffers in veral landelike gebiede met ‘n groot komponent seisoenwerkers, trek tans swaar aan beurtkrag en gebrekkige elektrisiteitsvoorsiening. Dit is veral die Wes-Kaapse inmaakvrugtebedryf wat enorme ...
OUDITORIUM, BURGERSENTRUM, HERMANUS 15h30 op Sondag, 21 Desember 2014
Final Count Down vir Kersliggies
Eers was dit die “Blou Golf” deur Gansbaai, Blompark en Masakhane se strate kort voor die tussenverkiesing in Wyk 2 op 26 November vanjaar.
Die dag van 1 Desember het ‘n ander ambience aan hom as al die vorige dae van die jaar. Dit is die maand van skole wat sluit, vakansie, bonusse en natuurlik Kersfees...
“Die Overberg Boothengelklub se ontwikkeling van juniors speel ‘n groot rol in ons jaarlik-se aktiwiteite,” sê DP Burger, wat onlangs tydens die klub se Algemene Jaarvergadering as voorsitter gekies is.
Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek” Luk 1:35 “Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die HERE. Laat met my gebeur wat u ges&e...
Ons gewaardeerde besoekers van elders is besig om te arriveer en ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om hulle hartlik welkom te heet.
Aan al ons besoekers -- welkom! Die baie hengelaars onder julle se eerste gedagte is heel moontlik, waar om die vis raak te loop.