All Posts

2014 Walvis Classic

2014 Walvis Classic

Die afgelope Vrydag en Saterdag, het Franskraal Rolbalklub se jaarlikse Walvis Classic aangebied. Spanne van dertien klubs het aan hierdie skouspel deelgeneem en rolbal van hoogstaande gehalte is deur alle deelnemers gespeel.

Tennisnuus 11 December '14

Tennisnuus 11 December '14

Op Saterdag, 29 November, het 2 van ons lede Noord-Boland verteenwoordig op Worcester in die wedstryde teen Suid-Boland.

Watersuiwering vir BBos

Watersuiwering vir BBos

 “Die beplanning van hierdie projek het ‘n hele paar jaar gelede reeds begin, om te verseker dat daar genoeg drinkwater van goeie gehalte vir die inwoners van Baardskeerdersbos vir die toekoms van hierdie juweeltjie in die Overstrand...

DA wen met 74.95%

DA wen met 74.95%

Die DA het die onlangse tussen-verkiesing op 26 November 2014 vir Wyk 2 met 1,475 stemme teenoor die ANC se 493 stemme gewen, wat op ‘n oorwinning van 74.95% te staan kom.

 Paroollopers aangekeer

Paroollopers aangekeer

Drie verdagtes wat tans op parool is, is gearresteer nadat hul eiendom uit 'n Nissan Pathfinder voor 'n huis in Maraisstraat, Franskraal gesteel het.

Drowning at Wortelgat

Drowning at Wortelgat

On Saturday, at 15h27 the NSRI duty crew was activated following reports from the Police that they were responding to the Wortelgat Camp and Conference Centre, on the Kleinrivier Lagoon, near Stanford, where a 12 year old boy, Yamkele George was m...

Vier nuwe Raadshere vir Overstrand

Vier nuwe Raadshere vir Overstrand

Die titel raadsvrou is Dinsdagaand by ‘n spesiale raadsvergadering van die Munisipaliteit Overstrand aan Burgemeester Nicolette Botha-Guthrie toegeken en drie van haar manlike kollegas het raadshere geword.

Sharkies se dankie!

Sharkies se dankie!

Hiermee wil ons groot dankie sê aan Chris en Petra van Rensburg van OK Foods Gansbaai vir al hulle ondersteuning en hulp met Gansbaai Academia se Gr.12 Afrikaans Drama Groep.

 Brunsvigia orientalis terug by die huis na 10 jaar

Brunsvigia orientalis terug by die huis na 1...

Die bekende wit Brunsvigia orientalis (kandelaarblom), van Pearly Beach is deur ‘n bekende kweker van Stellenbosch versigtig uitgehaal...

16 Dae en 'n Manlike Feeks

16 Dae en 'n Manlike Feeks

Ons is in die middel van die sestien dae aktivisme vir die veldtog teen mishandeling van vroue en kinders, maar wie is die aktiewe deelnemers  en hoe lyk daardie deelname? Gaan dit enige uitwerking hê op die ernstige oortreders en wie is d...