All Posts

Gansbaai Marine Tevrede personeel

Gansbaai Marine Tevrede personeel

Gansbaai Marine kan gewis spog met tevrede personeel.

Gansbaai Family Church (GFC) News

Gansbaai Family Church (GFC) News

GFC would like extend a warm welcome to all the visitors, family members, holiday makers, children and grandchildren to this festive season in Gansbaai...

Profiel Gallie Vermeulen

Profiel Gallie Vermeulen

Gabriël Petrus Vermeulen (80), beter bekend as Gallie, is op 4 Februarie 1934 in Gansbaai gebore.

Flower Valley Voorskool gereed vir 2015

Flower Valley Voorskool gereed vir 2015

 “Die Flower Valley Voorskool is nou weer oop vir kinders om die skool in 2015 te kom bywoon,” vertel Heather Dalton van Flower Valley Trust.

 Kersmark op hande

Kersmark op hande

Die NG-gemeente van Gansbaai se jaarlikse Kersmark open op Woensdag, 10 Desember 2014 om 09:00 in die Pretoriussaal.

Fotografieklub se laastes

Fotografieklub se laastes

Gansbaai Fotografieklub se laaste byeenkoms vir 2014 is deur uitstekende foto’s, wat hulle monochroom-tema verteenwoordig het, gekenmerk.

Die wonderwerk van Josef se geloof

Die wonderwerk van Josef se geloof

 “Hier volg nou die geskiedenis van die geboorte van Jesus Christus. Toe sy moeder Maria nog aan Josef verloof was, het dit geblyk dat sy swanger is sonder dat hulle gemeenskap gehad het. Die swangerskap het van die Heilige Gees gekom. Haa...

Die beste

Die beste

Om ‘n hengelaar te wees is iets spesiaals en die voordele daarvan te benut ‘n lewenswyse.

Rolbal Nuus 27 November '14

Rolbal Nuus 27 November '14

Eerskomende Vrydag en Saterdag gaan dit die ene bedrywigheid by Franskraal Rolbal Klub wees wanneer ons, ons dertiende Walvis Classic, geborg deur Superspar, aanbied...

Overberg Boothengelklub se 30ste

Overberg Boothengelklub se 30ste

Overberg Boothengelklub vier vanjaar hul 30ste verjaardag. Gedurende die afgelope naweek het hulle Algemene Jaarvergadering plaasgevind, asook hulle Jaareindfunksie.

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Pearly Beach Bewarea Conservancy

Die algemene jaarvergadering van die Pearly Beach Bewarea vind op Woensdag 17 Desember 2014 om 10:00 in die NG Kerk in Pearly Beach plaas.