Dankie Gansbaai Marine
Gansbaai Marine en hulle Besturende Direkteur, André Coetzee se absolute “oophand” hierdie tyd van die jaar het al ‘n instelling geword.
Gansbaai Marine en hulle Besturende Direkteur, André Coetzee se absolute “oophand” hierdie tyd van die jaar het al ‘n instelling geword.
“Ons het vanjaar besluit op ‘n gesellige middagete by die Light House Tavern as ons Jaareindfunksie, met Dirk Laurie wat die gaste op ‘n vindingryke manier besig gehou het,” vertel Annemarie du Plessis, voorsitter van Ga...
Charl Kruger, ‘n opkomende kunstenaar van die Kaap, tree op 13de Desember 2014 om 20:00 tot 24:00 by Owl’s Pub, Uilenkraal ten bate van Herberg-aan-See-Tehuis vir Bejaardes op.
The Pearly Beach Conservancy is planning a craft market day on Saturday 20 December 2014 from 09:00 on the village green next to the Herbarium.
Toe Judas uit is, sê Jesus: “Nou word die Seun van die mensverheerlik, en GOD word deur Hom verheerlik.” (Joh. 13:31)
Herberg-aan-See se Algemene Jaarvergadering, wat jaarliks eintlik ‘n “Dankie-sê” funksie is, is vanjaar weer eens as ‘n prestige-funksie aangebied.
Baie kan van werklike “omgee” by Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland geleer word.
SPORT VIR DIE SIEL, die RSG-radioprogram wat van jou 'n wenner kan maak, trek nou ook 'n boekbaadjie aan...
As ‘n mens mooi daaroor nadink, is ons almal eintlik maar net ‘n klomp narre.
Net drie persone wat hierdie week verjaar. Baie geluk...
Wanneer jy vieruur die oggend see toe gaan, die wind reg skyn te wees, jou bemanning is oorgehaal en jou aas is topdollies is dit seker nie onredelik om te verwag dat jy darem ‘n kabeljoutjie gaan raakloop nie.
Liquor License Meeting: All liquor license holders are invited to attend an education session with members of the Western Cape Liquor Authority.