Kreef en kabeljou
Die groot nuus laas week was die aankondiging van die verkorte kreefseisoen. Die Burger het die datums aangegee as: 15 en 16 Nov. (dis verby!) en dan 16 Des...
Die groot nuus laas week was die aankondiging van die verkorte kreefseisoen. Die Burger het die datums aangegee as: 15 en 16 Nov. (dis verby!) en dan 16 Des...
Freddy Sumner (79) staan hier met sy twee behoorlike visse, ‘n geelstert (20kg) en ‘n blouvis (15kg) wat nie sommer hier gevang is nie.
Baie geluk aan die Young Tigers van Stanford...
Op Saterdag 8 November het Gansbaai Tennisklub se Algemene Jaarvergadering plaasgevind.
Twee Gansbaaiers het meer as voldoende redes om baie trots op hulself te voel...
“Kinders en suigelinge besing die magtige werk wat U tot stand gebring het. So word u teëstanders, die vyande en wraakgieriges, tot swye gebring. As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee...
“Christelike Barmhartigheid - ons ís ‘n naaste van elkeen in nood,” lui Badisa se visie.
Die Gansbaai-tak van die DA het onlangs sy nuwe Bestuur vir 2014 / 2015 verkies. Die Bestuur is saamgestel uit wyke 1 en 2 wat Franskraal, Uilkraalmond, Karavaanpark, Kleinbaai, Masakhane, Blompark, Gansbaai en De Kelders insluit. ...
Alice Bredenkamp (80, maar so gesond en aan die gang soos ‘n vis in die water!) het na 10 jaar in Gansbaai besluit om by haar seun, Alan in Durbanville in ‘n meenthuis te gaan woon.
Kyk mens na die meegaande foto, is dit moeilik om te glo dat Dalene Nieuwoudt ‘n 100 jaar gelede op 4 November 1914 te Hanover gebore is, waar sy ook opgegroei het.
Vanaf 21 tot 23 November word ‘n behoorlike, maar dankbare Feesnaweek deur die NG-gemeente ter herdenking van hulle 70ste bestaansjaar gereël.
Cape Town – Tuesday, 11 November 2014: The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) wishes to announce the total allowable catch (TAC) and the 2014/15 recreational fishing season for west coast rock lobster (WCRL)....