All Posts

 Overberg Kushengelnuus

Overberg Kushengelnuus

Die Overberg Kushengelklub se hengelkompetisie op Saterdag, 8 November 2014 kan gewis met sukses geassosieer word.

Okkie Smuts se spangees

Okkie Smuts se spangees

 Laerskool Okkie Smuts se o/11 krieketspan het op 25 Oktober teen Laerskool Gansbaai se o/ 11 krieketspan gespeel.

Eks Stanford inwoner se Best Seller

Eks Stanford inwoner se Best Seller

‘n Voormalige inwoner van Stanford, Camilla Carboni, se gesondheidsboek, Paleo Cleanse, is onlangs op die “Best Seller List” van amazon.com gelys.

Kilimanjaro vir kleuters

Kilimanjaro vir kleuters

“Almal van ons het ‘n lewensberg om uit te klim, maar kleuters soos hierdie klim ‘n berg soos Kilimanjaro sedert hulle geboorte,” sê Sandra Wessels, skoolhoof van die Christelike Speelskool...

Overstrand Sport Festival 2014

Overstrand Sport Festival 2014

The annual Overstrand Sport Festival took place on Saturday, 1 November 2014 at Mt Pleasant Sport Ground was once again something to talk about in the area.

Hulle is maar daar

Hulle is maar daar

Die boodskap hierdie week verskil nie veel van verlede week s’n nie, behalwe dat daar darem groter kabeljoue gevang word.

Rolbal Nuus - 13 November

Rolbal Nuus - 13 November

Die afgelope Saterdag was dit by Franskraal Rolbalklub weer die ene bedrywigheid toe die jaarlikse geborgde ope mans driespel kompetisie daar aangebied is.

Die arme bloedjies

Die arme bloedjies

Op Napier in die bodorp het ‘n Juffrou Le Roux onderwyseres gebly. 

Gansbaai Marine en Liefdadigheid

Gansbaai Marine en Liefdadigheid

Gansbaai Marine se beursie was onlangs weer “oop” gewees vir hulle jaarlikse liefdadigheidsprojekte.

Valke getuig in Perlemoensaak

Valke getuig in Perlemoensaak

Lt Kol Lize Potgieter, projekleier van die polisie se ondersoekeenheid na georganiseerde misdaad, algemeen bekend as die Valke, het Dinsdag begin om die staat se getuienis teen die sogenaamde Barends-sindikaat te lei.

Bedrywige Toerisme Buro

Bedrywige Toerisme Buro

Eerskomende Vrydag, 14 November, is dit die hoogtepunt van die MOG-groep (ou Morgan motors) se besoek aan Gansbaai, wat gister (Woensdag) reeds begin het.