DA Kandidaat vir Tussenverkiesing
Weens die bedanking van Raadsheer, Pieter Scholtz as raadslid vir Wyk 2 (De Kelders, Gansbaai en Blompark ) vind daar op 26 November 2014 ‘n tussenverkiesing in die spesifieke Wyk plaas.
Weens die bedanking van Raadsheer, Pieter Scholtz as raadslid vir Wyk 2 (De Kelders, Gansbaai en Blompark ) vind daar op 26 November 2014 ‘n tussenverkiesing in die spesifieke Wyk plaas.
‘n Ongeluk op die grondpad na Baardskeerdersbos het “baas en hond” in die hospitaal laat beland.
Spr Kapt Danie Rautenbach was Dinsdag vir die derde dag in die getuiebank in die opspraakwekkende "Barends sindikaat" Wes-Kaapse Hooggeregshofsaak.
Nadat dr Frederick Marais van Communitas: Netwerk vir Gemeente-begeleiding op Stellenbosch, die Camino pelgrimstog van 780 km in Spanje gestap het, het die begeerte ontstaan vir 'n eie pelgrimstog in ons land...
Susara Johanna Magdalena van Zyl, beter bekend as Tannie Sylva, is op 17 Oktober vanjaar in die ouderdom van 91 jaar oorlede.
Phase 2 of the Romansbaai Development was launched with a cheese and wine party for local businessmen and women at the Great White House...
Gansbaai se PACA (Participatory Appraisal of Competitive Advantage) is in die week van 13 – 17 Oktober gedoen. Die doel was om ons dorp se ekonomie & besighede te aktiveer vir groei & om struikelblokke uit die weg te ruim wat dit ...
Meeste lesers sal hierdie film onthou, maar in hierdie geval is dit egter “Around South Africa in 35 days” - deur twee “tannies”.
Gansbaai Biblioteek het weer eens ‘n daadwerklike poging aangewend om kinders leesbewus te maak.
“Dit gaan altyd sleg met 'n bedrukte mens; die blymoedige mens se hele lewe is 'n fees.” Spr.15:15
‘n Prestige Vroue-oggend met Chrizülene van Niekerk as organiseerder en Sandra Prinsloo as gasspreker, kan nie anders as om ‘n groot en gesellige sukses te wees nie.
Ek kan my tog so laat pla deur dinge wat vir ander mense van nul en gener waarde is. Beginselsake. Reg of verkeerd.