Overberg Agri
Overberg Agri te Stanford se opgegradeerde vulstasie is voltooi.
Overberg Agri te Stanford se opgegradeerde vulstasie is voltooi.
‘n Groep atlete van Laerskool Gansbaai het op Vrydag, 17 Oktober 2014 aan die Top 10 Atletiek byeenkoms in Bredasdorp deelgeneem...
Gansbaai en Stanford het Sondag 'n 40 boulbeurte aan 'n kant krieketwedstryd tuis gespeel.
Daar word wel kabeljou gevang en by Holbaai is daar mooi visse aangekeer, en ook heelwat kleintjies, en die voorspelling was dus reg dat hulle die jaar vroeg hulle verskyning sal maak. Maar die werklike aksie is nog om die draai!
Die Birkenhead Boothengelklub se maandelikse kompetisie op 11 Oktober 2014 was met die King of the Bay Boothengelkompetisie gekombineer.
Die moontlikheid van 'n kernkragsentrale by Gansbaai het die afgelope tyd weer sterk na vore getree met die bekendmaking van 'n ooreenkoms van die Suid-Afrikaanse regering met die Russiese kernkorporasie, Rosatom. ...
Overstrand Medical Response (OMR) se paramedici moes die afgelope naweek behoorlik bontstaan om verskeie ernstige ongelukke en lewensbedreigende mediese gevalle te hanteer.
Twee welgeklede swart vroue het Saterdagoggend om 11:00 by Goose Bay Paints oor verdigtingsmateriaal navraag gedoen.
Pieterpiet / Charlie Nowers (byna 80, want hy wil tog só graag 80 word!) van Gansbaai Woonwapark het besluit dit is tyd om Gansbaai te groet.
Coenie Groenewald, Munisipale Verkiesingsbeampte vir Overstrand, het by navraag gemeld dat die tussenverkiesings in wyke 2 (Gansbaai), 5 (Zwelihle) en 7 (Sandbaai) op Woensdag, 26 November 2014, plaasvind.
Fully transparent, aesthetically pleasing, strong and durable, burglar and baboon proof, free quotations, professional workmanship, 10-year warranty.