All Posts

Gansbaai Family Church GFC News

Gansbaai Family Church GFC News

We are nearing the end of the year, and it is unbelievable how fast 2014 has come to an end. Everyone is already preparing for Christmas, and November seems to be filled up with year end functions, farewells and children’s exams.

Familie vier Fees

Familie vier Fees

Johnny van Rensburg het Saterdagaand sy 72 ste verjaardag saam met familie en vriende in die Birkenhead Bootklub gevier.

Gansbaai Superspar is 10 jaar jonk

Gansbaai Superspar is 10 jaar jonk

Gansbaai Superspar is in Oktober 2014 10 jaar gelede geopen in sy huidige perseel.

Nuwe Toerismebestuur

Nuwe Toerismebestuur

Gansbaai Toerisme se Algemene Jaarvergadering op 25 September 2014 was propvol positiewe nuus oor die vorige termyn.

Academia Valedictory Dag 2014

Academia Valedictory Dag 2014

2014 se matrikulante het gegroet. Die eerste groep wat die volle siklus vanaf graad agt voltooi het sedert die skool in 2010 geopen het.

Daardie is 'n ware Christen Iemand wat GOD regtig lief het

Daardie is 'n ware Christen Iemand wat GOD re...

“Toe Jesus vir Natanael na Hom toe sien aankom, sê Hy van hom: “Hier is 'n ware Israeliet, 'n man in wie daar geen bedrog is nie.” (Joh 1:47) 

Fynboskleuters op uitstappie

Fynboskleuters op uitstappie

Fynbos Akademie se Gr R- en Gr RR se kleuters was onlangs op ‘n onvergeetlike uitstappie na die akwarium.

Perlemoen Staptoere 3 jaar oud

Perlemoen Staptoere 3 jaar oud

“Drie jaar gelede het prof Leon Hugo Perlemoen Staptoere as ‘n stokperdjie begin om homself ná sy aftrede besig te hou (en uit sy vrou se kombuis uit),” vertel Karen Anderson, die nuwe eienaar van Perlemoen Staptoere.

Dink waaraan jy dink  al is jy kind

Dink waaraan jy dink al is jy kind

Al klink ek soos ‘n een-snaar-kitaar-musikant, sal ek myself nooit sover kan kry om stil te bly oor die lewensbelangrikheid van positiewe denke nie.

SASC Fundraiser

SASC Fundraiser

White Shark Projects launched an awareness campaign aptly named “The 21 Days for the Ocean”.

Tekens van kabeljou en iets oor die duiksport

Tekens van kabeljou en iets oor die duiksport

Die tekens van kabeljou wat vanjaar vroeg hulle verskyning gaan maak is hier, heelwat (meestal ondermaat) visse is reeds aangekeer. Daar is wel geelbek gevang maar dis nog die uitsondering...