Gansbaai Posduifklub
So het ons aan die einde van ons vliegseisoen gekom. Die laaste twee wed-vlugte het vir baie verrassings gesorg...
So het ons aan die einde van ons vliegseisoen gekom. Die laaste twee wed-vlugte het vir baie verrassings gesorg...
Die springbok, Ashwin Willemse se Greensmile Foundation het vanaf 5-9 Oktober 2014 'n 0/15 Greensmile Uitnodigings Span na die SA Rugby Legends se jaarlikse Iqhawe Nasionale Ontwikkelings Rugby Toernooi in die Kaap gestuur.
Gansbaai spog met ‘n Potspel-skeidsregter wat met Springbokklere vereer is.
Overberg Rots- en Strandhengelklub het verlede naweek op Stilbaai aan die jaarlikse hengel kompetisie teen Stilbaai klub deelgeneem.
'n Jong man is Saterdagaand om 20:30 deur drie mans oorval en wreed vermoor. Winston Wardt (20) van Kappertjiestraat, Blompark, en 'n vriend is deur twee mans naby die speelpark voorgekeer en gekoggel. 'n Woordewisseling het gevo...
'n Advertensie verlede Donderdag in Die Burger, en wat ook in hierdie uitgawe van Gansbaai Courant verskyn, is verkeerd gelees en geïnterpreteer. Dit het tot 'n klein oorlog met dreigemente van petisies in die sosiale media gelei. ...
Die besoek deur beamptes van die Departement van Omgewingsake en Toerisme aan Gansbaai Toerisme word allerweë as ‘n opwindende gebeurtenis en voorreg beskou.
Die Lourense se kas ratel van geraamtes wat daar gelaat is deur familiestilswye-dinge oor geslagte heen. SD Fourie skep met Die dooies leef 'n familiesage wat so werklik leef dat dit lesers selfs kan laat afdwaal in die doolhowe van 'n eie familieges...
“Geloof, Hoop en Liefde,” is Vennette (79) Bleeker se antwoord op die vraag oor ‘n gelukkige huwelik van 60 jaar...
Atlantic Abalone has recently embarked on a training journey with 2 groups who have joined the AgriSETA Animal Production level 1 (in Aquaculture) Certificate.
Toe ek gedurende die week lees van nog ‘n moord in ons geweste, kom die prentjie van ‘n jack-in-the-box heel ongevraagd voor my geestesoog op.