All Posts

Child missing after being swept out to sea

Child missing after being swept out to sea

Henk Henn, NSRI Hermanus station commander, said: "At 14h00, Friday, 10th October, NSRI Hermanus volunteer sea rescue duty crew were activated following reports of a child missing after being swept out to sea at Schulphoek, near to the Herman...

Na alles moet ons HOOP he

Na alles moet ons HOOP he

“Toe daar geen hoop meer was nie, het Abraham nog gehoop en geglo, en so die vader van baie nasies geword volgens die belofte: “So sal jou nageslag wees. ”

Blommeprag met boodskap

Blommeprag met boodskap

Om jaarliks deur die kerkgebou van die NG-gemeente Stanford te stap en die blommeprag met boodskappe te aanskou, bly steeds ‘n voorreg.

Daar is ook ander maniere van hengel

Daar is ook ander maniere van hengel

Die boothengelkompetisie wat Saterdag gehou is het lig in die tonnel verskaf. Die vis wat gevang is, hoewel nie vreeslik buitengewoon nie, het darem ook baie bevrediging tot gevolg gehad...

Basaar en Gholfdag

Basaar en Gholfdag

Die bestuur en inwoners van Herberg-aan-See (HaS) het vele redes tot dankbare opgewondenheid.

Puik Korefees

Puik Korefees

Gansbaai Primêr het weer eens gesorg “vir ‘n eerste” by die skool, soos met vorige geleenthede ook: ‘n Suksesvolle Korefees op Sondag, 28 September 2014, waaraan 6 kore deelgeneem het.

Profiel Sybill October

Profiel Sybill October

“My belangrikste tydverdryf is die letterkunde waarvoor ek my lewe deur baie lief was en steeds is,” vertel Sybill October (65), afgetrede skoolhoof (30 September 2014) van Laerskool Die Bron in Stanford.

Dit is weer tyd om totsiens te se

Dit is weer tyd om totsiens te se

Dit is ‘n surrealistiese gevoel – die einde van 2014 het aangebreek. Die einde van die akademiese jaar vir die matrieks is om die draai...

Franskraal Bowls

Franskraal Bowls

On Tuesday the 7th, Franskraal Bowls Club hosted our annual sponsored open Ladies Day Trips.  This day is also our clubs annual Breast Cancer awareness day...

King of the Bay Wenners

King of the Bay Wenners

Die Birkenhead Boothengel-klub het op 11 Oktober 2014 die “King of the Bay” Boot-hengelkompetisie aangebied en ook as gasheerklub opgetree.

Big Draw Wenner

Big Draw Wenner

Pearly Beach Ontspannings- en Hengelklub se fondsinsamelingsprojek vir vanjaar was ‘n “Big Draw” van R10,000, met een van hulle dame-hengelaars, Karen Hoogendijk wat R10,000 ryker is.