All Posts

Stortinsterrein Lig in die tonnel

Stortinsterrein Lig in die tonnel

 “Uiteindelik is daar lig in die tonnel. Daar word tans ‘n huurooreenkoms tussen Overberg Distriksmunisipaliteit en Overstrand Munisipaliteit onderhandel waarvolgens Overstrand Munisipaliteit ‘n nuwe sel by Karwyderskraal sa...

Plaaslike eiendomsgroep presteer

Plaaslike eiendomsgroep presteer

Tydens die afgelope Fine & Country International Realty Awards wat gehou was by Erinsvale Estate Hotel and Spa in Somerset-Wes, is toekennings aan Top presteerders in die Wes-Kaap vir die afgelope 6 maande (Januarie tot Junie 2014 gedoen.

Cinderella se Droom

Cinderella se Droom

 “Die koning nooi almal na die bal uit, so kry jul kostuums gereed. Dis mooi, groot pret…’n stiefma met ‘n ysterhand en twee venynige stiefsusters,” lui die uitnodiging na Cinderella Se Droom, ‘n Snaterteater...

Inbrekers loop hul rieme styf

Inbrekers loop hul rieme styf

Na 'n vlaag van inbrake in Franskraal, Kleinbaai en die dorpsgebied het die polisie die afgelope week suksesvol teruggeslaan.

R100 nie tiekie werd

R100 nie tiekie werd

'n Vervalste eenhonderdrandnoot het by Tiekiedraai opgeduik.

Visstories

Visstories

Op sy dag was my man ‘n kranige visvanger – en hengelaar.  Daar is ‘n verskil.  Tydens ons jare op Bredasdorp  was dit elke naweek se ding.

Toerismedag

Toerismedag

Saterdag, 27 September 2014 was Toerismedag en Gansbaai Toerisme het seker gemaak dit is ‘n gesellige dag.

Spesiale Wynproe

Spesiale Wynproe

Wat ‘n spesiale geleentheid was Gansbaai Wynproegilde se byeenkoms op Vrydag, 26 September 2014 in die Great White House nie gewees nie.

 Hou moed God gee ons krag om aan te hou

Hou moed God gee ons krag om aan te hou

“Hou moed en wees dapper! Moenie bang wees nie, moenie vir hulle skrik nie, want die HERE julle GOD gaan saam met julle. Hy sal julle nie in die steek laat nie, julle nie alleen laat nie.”  (Deut. 31:6)

Dankbare Huis E dogters

Dankbare Huis E dogters

Tien dogters van Herberg Kinderhuis se Huis E in Robbertson kan sekerlik van groot dankbaarheid getuig.